

CHILLI -SOUS
– baie warm –
2 eetlepels olie
2 eetlepels koekmeel
1 ¼ koppies water
¼ teelepel sout
1 knoffel fyngekap
1 koppie groen chilli’s fyngekap, of helfte rooi en groen
2 eetlepels olie
2 eetlepels uie, fyngekap
2 eetlepels Sweet Chilli sous
½ teelepel suiker
klein bietjie fyn swartpeper Continue reading→











