

CHILLIE SOUS
Liquidise chillies (groen en rooi), ‘n klein uitjie, bietjie knoffel, chicken spice en gelyke hoeveelhede gewone olie (nie olyfolie nie) en wit asyn saam.
Gooi maar olie en asyn op gevoel, sodat sous loperig, maar nie te dun is nie.
Resep: Adriana Bowles van Zyl






