DEURNAG LAM SKENKEL KERRIE POT
Ek noem dit kombuis want ek maak dit met n ysterpot op die stoof in die kombuis.
BESTANDELE EN METODE
Ek noem dit kombuis want ek maak dit met n ysterpot op die stoof in die kombuis.
Voorbereidng begin Saterdag middag laat.
Vleis word eers bietjie gebraai saam met uie en knoffel tot geseel aan altwee kante.
Braai die vleis net een laag op n slag. Continue reading