KALAHARI SOSATIES
1.5 kg blokkies vleis (skaap of bees)
1 groot ui, gekerf
4 koppies asyn
2 koppies suiker
½ koppie appelkooskonfyt
20 ml kerriepoeier
20 ml borrie
10 ml sout Continue reading→
Category Archives: Skaap / Mutton-Lam / Lamb
OONDGEBAKTE SKAAPRIBBETJIE EN SKENKELS
TANYA SE SKAAP SKENKELS
Wat ek gewoontlik doen is maak n lekker marinade van:
1 koppie balsamiese asyn
1 koppie rooiwyn,
Continue reading
CAROL SE SKENKEL PASTEI
Jy kan enige lamb shank resep maak – dit gaan net oor die deeg wat bo-op is wat dit soos ‘n pastei laat lyk! Hoop dit help.
Het eers uie gebraai – lamb shanks gerol in meel – bietjie gebraai in pot en toe al die ander bestanddele bygevoeg. Die lamb shanks moet heel sag wees voordat dit in die bak kom met deeg daaroor.
Foto en resep: Carol Visser
BERNADENE SE HEEL SKAAPNEK
Ek smeer die heel skaapnek met lekker knoffel, kruie en speserye en dan mildelik met karringmelk.
Draai toe in foelie en Laat hom so staan vir minstens 24 uur in die yskas.
Oond toe op lae hitte – so 150 vir 3 ure.
Haal uit foelie en sit onder die rooster vir so 10 min.
Pasop dat jy nie jou vingers saam eet nie.
Resep: Bernadene Daniell Prinsloo
Foto geleen by Koos van der Merwe
NIERTJIE EN SKAAPVLEISPASTEI
NIERTJIE EN SKAAPVLEISPASTEI
500g skaapvleis in blokkies gesny
8 skaapniertjies skoongemaak ( buisies uitgesny )
1 rooi rissie opgekerf
1brandrissie opgekerf
1 groot ui geskil en opgesny
1/4 t paprika
1e komyn
1t coriander
3e tamatie pata
2e balsamiese asyn
1e bruin suiker
2e crushed garlic
2e chutney
1 eier geklits
2 rolle skilferkors deeg Continue reading
GEBAKTE GAARVLEIS GEREG


GEBAKTE GAARVLEIS GEREG
Braai bacon gaar en plaas onder in ‘n oondbak.
Breek of sny dan stukkies gaar skaapboud- of beesvleis en pak bo op die bacon.
Braai sampioene en uie lekker bruin en pak bo-op die vleis.
Maak ‘n sous van klappermelk (blik) en ‘n pakkie wit uiesop.
Meng in ‘n pot en kook tot dik, roer gereeld.
Gooi dan sous bo-op. Herhaal die lae en gooi dan gerasperde kaas bo-op en bak tot goudbruin.
Bron: Glynn Hendrikse Hugo
HOMEMADE BAKED BEANS WITH CHUNKS OF LAMB


HOMEMADE BAKED BEANS WITH CHUNKS OF LAMB
1 cup of dried white beans
250g diced lamb( you can use whatever meat u like)
2 onions diced
3 tablespoons of tomato paste( if u find u like it a little thicker just add more)
1L of water
I tsp of ghee or butter Continue reading
SA-EEDA’S LAMB SHANKS
when I bought it, I rub it in with a dry rub of spice I bought at the butcher, pepper, salt.
In the freezer for about a week,
When you want to use it, take out of the freezer browned it in oil, high temp on all sides.
Chopped 4 onions, browned it, then added the shanks back to the pot with a little Worcester sauce and about 2 cups water , whole potatoes some fresh parsley and fennel and let it slow cook for 1.5 hours.
Once cooked, I turned up the heat to make a gravy with the leftover water.
My usual dry rub : salt, pepper, cumin, paprika, rosemary, garlic, steak and chops spice. – all dried spices except the rosemary.
Recipe and picture: Sa-eeda Daniels
8 URE LAMSBOUD MET KOFFIE EN ROOIWYN


8 URE LAMSBOUD MET KOFFIE EN ROOIWYN
3 kg lamsboud
4 eetlepels druiwepit- of groente-olie
4 knoffelhuisies, gekap
1 preie
1 uie, gehalveer
2 tamaties, gehalveer
1 geelwortel
3 teelepels seesout
2 teelepels grofgemaalde swartpeper
3 koppie sterk goeie koffie (nie kitskoffie nie!!)
1 koppie rooiwyn
1/4 koppie vars Italiaanse pietersielie, gekap Continue reading
OONDBRAAI SKAAPBOUD


OONDBRAAI SKAAPBOUD
Druk gate in vleis
Gooi 125ml balsamic vinegar oor
Gooi 125ml rooiwyn oor
Gooi Ina Paarman se braaivleis speserye en growwe sout oor en vryf in. Vat Dijon mosterd en knoffel paste en smeer oor die hele boud.
Druk vars roosmaryn oral in
Gooi vars origanum en tiemie ook oor. Gooi ook groen peperkorrels oor
Sit groot genoeg foelie in bak en sit boud daar in. Gooi die sous wat in bak was ook oor.
Sny uie op en strooi oor. Pak rou wors om die vleis. En gooi klein tamaties in en gedroogte olywe. Maak toe en sit in oond
Bak vir ongeveer 2 ure by 200°C. Laat rus die vleis ‘n rukkie en sny soos verkies.
BRON – Marian van Deventer










