Kook al die bestanddele saam tot uie sag is en laat afkoel.
Marineer sosaties vir 5 dae.
Marineer skaaprib vir 3 dae. Braai die rib versigtig, dit brand baie maklik (simpatieke hitte).
Ek marineer die sosaties in 75 mikron seël sakkies en vries dit netso tot gebruik.
Resep en Foto: Johan Coetzee
One thought on “KALAHARI SOSATIES”
Leave a comment
You must be logged in to post a comment.










Anita Smit
Jul kan die bestanddele wat jul saam kook, DUBBEL aan maak om sosaties mooi toe te kry met genoeg marinade!