TANYA SE SKAAP SKENKELS
Wat ek gewoontlik doen is maak n lekker marinade van:
1 koppie balsamiese asyn
1 koppie rooiwyn,
‘n hand vol vars coriander blare
1 ui, grof gekap
1 green pepper, grof gekap
sout en growwe peper
1 blik tomato paste
halwe koppie chutney
vars roodmryn takkies
Marinade jou shanks vir so 2 ure.
Draai shanks in foelie toe met die marinade oor en bak lekker stadig in die oond vir so 3 ure teen 160°C.
Resep deur Tanya Erasmus








