OONDGEBAKTE SKAAPRIBBETJIE EN SKENKELS

ribbetjie in die oond rinatested
OONDGEBAKTE SKAAPRIBBETJIE EN SKENKELS
Ribbetjie lekker stadig in die oond gebak wat ek net oornag in ‘n marinade van Jimmy sous/olyfolie/balsamiek laat le het en toe in die oond teen 160°C gebak het. Sommer lekker baie vars roosmaryn oorgesit en bietjie sout en peper. Dit was nou regtig uit die boeke lekker
Resep:  Rina Kleinhans

TANYA SE SKAAP SKENKELS
Wat ek gewoontlik doen is maak n lekker marinade van:
1 koppie balsamiese asyn
1 koppie rooiwyn,
‘n hand vol vars coriander blare
1 ui, grof gekap
1 green pepper, grof gekap
sout en growwe peper
1 blik tomato paste
halwe koppie chutney
vars roodmryn takkies
Marinade jou shanks vir so 2 ure.
Draai shanks in foelie toe met die marinade oor en bak lekker stadig in die oond vir so 3 ure teen 160°C.
Resep deur Tanya Erasmus