1 kg Skaap stertjies
1 eetlepel sout
1 teelepel swart peper
1 teelepel Garlic & Herb speserye
1/2 teelpel Rosemary & Olive speserye
4 eetlepels Balsamiese asyn
2 Eetlepels Woestersous
1 Groot ui..
6-8 heel Kerrie blare
1 koppie water
Kook Alles saam in die drukpot vir so 30 minute, gooi dan n 1/2 koppie Stampkoring in, en n 1/2 Koppie Bruin Lensies in..
Kook nou weer in die drukpot vir nog 30 minute op medium hitte, totdat die pot droog gekook het, en die pot gaar is..
Eet saam met n lekker Mengelslaai en mayonaise..
Stefaans Blaauw








