1 UUR HEEL SKAAPBLAD MET KERRIE
Skaapblad 1.5-2kg
1 eektlepel sout
1 Groot ui
2 medium Aartappels (opsioneel)
2 eetlepels Balsamiese asyn
1 eetlepel Growwe swart peper
1 teelepel Borrie
2 teelepels Masala
6-8 Heel Kerrie blare
4 heel naeltjies
3 Knoffelhuisies in skyfies gesny
1 teelepel Garlic & Herb speserye
Sny die blad in sy 3 dele met n mes, nie saag nie, Gooi al die speserye by en kook in die drukpot vir +/- n uur en half, en bedien met rys, Koring, of net n Slaai
Bron en Foto: Stefaans Blaauw