


MAKLIKE SAGOPOEDING
Week 100 ml sago in 500 ml melk vir een uur in ‘n diep 1.5 tot 2 liter mikrogolf vaste bak.
Mikrogolf dit oop vir 7 minute op 100% en roer elke 2 minute, daarna vir 5 minute op 50% en roer steeds elke 2 minute.
Klits 60 ml suiker, 2 ml vanilla essens, ‘n knippie sout en twee eiers saam en roer vinnig by sago mengsel in. Continue reading















