
WENKE VIR SUUR PYNAPPEL
Marietjie Nel:
Wie van jul slim fl’s kan help – ek het die pynappel – hy het so mooi gelyk – so lekker geruik en mooi kleur gehad maar toe ek hom oopsny vanaand toe is hy so suur!! Wat kan ek nou met hom doen???? Net nie pynappelbier nie, want ons gaan dit nie drink nie – enige voorstelle laat dit beter kan smaak in enige gereg? Dankie julle!
Nicolize Valsangiacomo:
Gebruik dit in iets soos sweet ‘n sour pork of ‘n lekker hawaiin stir fry. Continue reading












