

LEKKER HOENDERLEWERTJIES
Vanoggende se ontbyt was hoenderlewertjies wat ek as volg gemaak het:
fyn uie gebraai
sout en peper na smaak
1¼ koppie tuisgemaakte Ms Balls blatjang
¼ koppie tuisgemaakte tamatiesous Continue reading→


LEKKER HOENDERLEWERTJIES
Vanoggende se ontbyt was hoenderlewertjies wat ek as volg gemaak het:
fyn uie gebraai
sout en peper na smaak
1¼ koppie tuisgemaakte Ms Balls blatjang
¼ koppie tuisgemaakte tamatiesous Continue reading→


PERI PERI HOENDERLEWERTJIES MET SAMPIOENE EN SUURROOM
olie en suiwer botter, vir braai
1 ui, gekerf
1 knoffeltoontjie, gekerf
1 pak sampioene, gekerf
2 klein houertjies lewertjies
1 homp van Nando se Peri-Peri sous
1 hoogvol eetlepel suurroom
Plaas die olie en botter in pot en braai die ui en knoffeltoontjie in pot.
Voeg die sampioene by en braai verder.
Voeg die lewertjies by braai saam. Continue reading→


CARIN SE HOENDERLEWERTJIES
Ek maak gewoonlik my hoender lewertjies skoon en sny dit in klein hap groottes.
In ‘n oondbak gooi ek ‘n pakkie bruin uiesop poeier en meng met so ‘n koppie en half water.
Ek gooi dan al my lewertjies in mengsel.
Sny soveel bacon jy wil in stukkies by en ‘n ui wat fyn gesny is. Continue reading→


BENICIA SE PERI PERI HOENDERLEWERTJIES
1 kg skoongemaakte lewertjies
250 ml room
1 groot ui, fyn gesny
2 tamaties, geskil en gerasper
2 teelepels crushed garlic
gemengde speserye, sout en peper, na smaak
1 botteltjie Nando’s Peri Peri sauce (ons het Medium gekies, maar hulle ander souse is ook baie lekker) Continue reading→


SWEET AND SOUR LAMBS LIVER
Dip liver in boiling water before cleaning to enable easy removal of veins and membranes.
Soak liver 2 – 4 hours in an acidic liquid like lemon juice or vinegar or buttermilk.
Remove membranes and veins before cooking or frying.
500 g liver
5 ml salt
1 ml pepper
6 ml fat or oil
250 ml boiling water
12.5 ml (1 tablespoon) flour
12.5 ml (1 tablespoon) sugar
25 ml (2 tablespoons) vinegar Continue reading→


LIVER LOAF
Recipe: 500 Selected Recipes – Old Mutual. (Mrs. Henna Visagie)
Photo: Adam Cloete
FOOD LOVERS RECIPES
500 g liver (beef, lamb or pork)
2 small onions
250 g sausage meat
1 cup finely crushed corn flakes
2 eggs well-beaten
few slices bacon
1 teaspoon Worchestershire sauce
1 tablespoon lemon juice
salt to taste
½ teaspoon celery salt
½ teaspoon pepper (to taste) Continue reading→


PIETER SE LAMSLEWER
1 ui, gekap
1 lamslewer
meel, sout, peper en gemengde kruie
Bisto, aangemaak met water
2 eetlepels tamatiesous
2 eetlepels Worchesterchiresous
Maizena
Braai die ui in olie en botter tot deurskynend en skep uit.
Sny lewer in skywe (nadat dit skoongemaak is).
Meng meel, sout, peper en gemengde kruie in ‘n plastieksak, gooi lewer daarin en maak seker elke stukkie is goed bedek met meel, Braai dit nou in botter/olie in selfde pan vinnig beide kante. Continue reading→


HEERLIKE PERI PERI HOENDERLEWERTJIES
Ek het uie gebraai in klein bietjie mix van kook olie/avodado(lemon flavour) olie. My hoenderlewrs bygesit. Bietjie gebraai en toe Ina Paarmans se peri-peri marinade bygegooi, melk vir lekker sousie, bietjie appelkooskonfyt en toe laat stadig prut. Voor opskep sousie effens dik gemaak met maizena. Was heerlik!!
BRON – Annelizle Botha Continue reading→
HOENDERLEWER PATEE
Resep: Marie Fourie
Foto – Gideon Louw
FOOD LOVERS RECIPES
1 ui
bietjie botter
170 g hoenderlewertjies
sout en gemaalde peper
bietjie vars suurlemoen
Rasper die ui en braai stadig in bietjie botter tot net sag.
Voeg die lewertjies by en smoor tot gaar.
Of gebruik soveel lewertjies as wat jy van patee wil maak, pas maar die hoeveelhede aan.
Geur met sout en gemaalde peper en bietjie vars suurlemoen sap.
Maak lewertjies fyn in ‘n ‘food processor’.
Sit in ‘n bak of vormpie en giet gesmelte botter bo-oor.
Los oornag in yskas vir beste resultaat. Heerlik op rooster broodjie!


SUPER HOENDERLEWERSMEER
15 ml regte botter
1 rooi ui, gesny
500 g hoenderlewers
1 vars knoffelhuisie
25 ml brandewyn
250 g gladde maaskaas
25 ml gekapte pietersielie
sout
growwe vars peper Continue reading→
You cannot copy content of this page
