DIE SMAAKLIKSTE LEWER OOIT
Vat n pak snipper bacon en braai dit tot matig hard saam met n ui wat in klein blokkies gesny is. Kry vir elkeen n lekker groot stuk lewer, skaap of beeslewer maak nie saak nie. Sorg dat die lewer so n sentimeter dik is en mooi skoon sonder velletjies. Nou die baie belangdrikste van als. Braai die lewer in ‘n baie warm dikboom pan presies n minuut aan ‘n kant. Die lewer is nog rou aan die binnekant en mooi geskroei an die buitekand,net sout en swartpeper na smaak. Nou vat jy n oondpan smeer hom olie en sit jou lewer darin. Jou oond is alreeds verhit op 180 c• . Continue reading













