Het uie gebraai in peri peri olie en die lewer so bietjie gekook want ek nie groot liefhebber van lewer eintlik nie.
Toe skep ons die lewer oor in die pan met uie sonder die sous. So bietjie gebraai en peri peri spices oor gegooi. Continue reading
Category Archives: Lewer/Liver
BEESBLOKKIES MET NIERTJIES EN RYS
ONTBYT MET HOENDERLEWERSMEER
Rogbrood, tuisgemaakte hoenderlewersmeer, fyn rooi ui, cheddarkaas, tuisgemaakte komkommer piekel, eier, growwe sout en peper, vars kruie, tamatiesap vir drinkdingetjie
15 ml regte botter
1 rooi ui, gesny
500 g hoenderlewers
1 vars knoffelhuisie
25 ml brandewyn
250 g gladde maaskaas
25 ml gekapte pietersielie
sout
growwe vars peper Continue reading
LEWERKOEKIE MET ‘N TWIST


LEWERKOEKIE MET ‘N TWIST
My ma se lewer koekie resep met my eie “touch” het ‘n lekker vetkoekie om die lewerkoekie gebak, het pitmielies in die slapdeeg vetkoek in gemeng. Lekkerste ding wat ek heel dag in my mond gesit het – ‘n moet probeer.
Maal fyn saam:
750 g lewer
250 g maalvleis
3 aartapels
2 uie
1 ui, fyngekap, meng by
10 ml bakboeier
45 ml witassyn Continue reading
BBQ LEWER
FILLET EN LEWER BROODJIE
Wat ek gemaak het vandag, sommer my eie ding gedoen.
Hoenderlewers, spek, ‘n rooibok filletjie, kruie en speserye, ‘n bietjie rooiwyn sout en peper eiers so bietjie meel.
Pannetjie gevoer met streepspek, lewers en kruie en speserye gemaal, lae gepak met lewermengsel, en spekrepe.
Fillet in die middel gesit en gebak in waterbad vir so twee ure by 160°C.
Martie Fourie Moolman
LAMSLEWER MET SOUT SUUR UIE SOUS


LAMSLEWER MET SOUT SUUR UIE SOUS
Lamslewer met sout suur uie sous en slappap.
Lamslewer geweek in melk vliesies en pypies verwyder en in skywe gesny. Continue reading
GEBRAAIDE LEWER EN UIE
Porsies 4-6
500 g lamslewer, skoongemaak
Water
7 ml sout
5 ml varsgemaalde swartpeper
100 ml melk
150 ml koekmeelblom
150 ml sonneblomolie
1 groot ui, in dunskywe gesny
1 groen rissie, fyngekap
15 ml suiker
30 ml bruinasyn Continue reading
CECIL SE HOENDERLEWERTJIES
Voeg nou min of meer so een gooi Nandos se mild peri-peri sous by en laat dit prut. Moenie karring en roer nie. Hou die plaat op medium. Die lewers gaan nou sag word. Jy kan nou die suurlemoen se sap en suiker byvoeg. Sorg dat dit vogtig is, maar die lewers moet nie opbreek nie. Indien te vogtig, meng ‘n bietjie Maizena met melk, gooi stadig by totdat dit reg is.
Resep: Cecil Otto










