Maak lewer skoon. Sit skywe lewer in oondbak met ‘n deksel.
Sprinkel die gekapte uie bo-oor en meng die res van die bestanddele goed.
Gooi bo-oor lewer en bak 1 uur by 180°C tot gaar. Roer na die eerste halfuur.
Dit is heerlik saam met mieliepap met die sous bo-oor.
Resep en foto: Petro Calitz








