TINA SE BANTING BROODJIE
1 koppie amandel/klapper meel
1 koppie gemengde saadjies
60 ml psyllium husks
10 ml bakpoeier
1 teelepel of minder sout
6 eiers
1 koppie Griekse/Bulgaarse (ek het double cream gebruik) jogurt
saadjies vir bo-op Continue reading→
Category Archives: Lae Koolhidraat Resepte / Low Carb Recipes
1 MINUUT FRIKKADELLETJIES


1 MINUUT FRIKKADELLETJIES
Makliker en vinniger kry jy nie! Geen LowCarber behoort sonder ‘n groot voorraad van hierdie frikkadelletjies in die yskas te wees nie. Dit is die ideale tussen-in happie wanneer jy lus voel om aan iets te knibbel. Die resep kry net 3 bestanddele in en dit super vinnig om te maak.
250 g bees maalvleis
30 ml parmessaan kaas, gerasper
10 ml barbeque speserye
Meng alles goed saam en vorm klein bolletjies uit die mengsel. Pak dit ‘n entjie uitmekaar op ‘n mikrogolfvaste bord. Bedek dit met ‘n mikrogolf “splatter plate”. Mikrogolf die bolletjies op HOOG vir 1 minuut. (Indien jou mikrogolf ‘n grill het, kan jy die bolletjies ook vinnig gaar grill.)
KLAPPER MAYONNAISE
LEANNE SE BANTING BOBOTIE
Ek het 1 groot ui fyngekap en gebraai in botter en toe knoffel bygesit en gebraai.
Het so 3 eetlepels mild kerrie poeier en ‘n teelepel borrie bygegooi en gebraai.
Toe so paar goeie drukke suurlemoensap bygesit en gebraai, 1 kg maalvleis bygevoed en gebraai.
Ek het banting brood gebruik so 2 snye en ‘n koppie room en 2 eiers bygevoeg. Diabetiese konfyt en blatjang bygevoeg. Continue reading
BOERE BANTING BURGER
CAULIFLOWER SALAD WITH EGG


ONTBYT FRITATTA – BANTING


ONTBYT FRITATTA – BANTING
Jy kan basies enige vleis, groente, kaas ens. gebruik. Maak seker dat jou pan in die oond kan ingaan.
Ek het gebruik:
In botter wat in die pan gesmelt is het ek sampioene en green peppers gebraai (jy kan rêrig enige groente na jou smaak gebruik – uie, tamaties, preie…) gebraai tot sag maar bros.
Ek het gisteraand se oorskiet blokkiesvleis en bone fyn gesny (jy kan spek, salami, ham, enige oorskiet vleis gebruik) en daarby geroer.
Intussen het ek 8 eiers geklits met sout en peper by. Continue reading
CYN’S MOCK POTATO CASSEROLE
BANTING SEED RUSKS
APPELKOEK
Meng alles saam in mengbak sny tert appels kleiner.
Skep in ‘n voorbereide koek pan bak in 150ºC oond 30 tot 40 min of tot toetspen skoon uitkom
Resep en foto: Jolandi Greyling








