

CYN’S MOCK POTATO CASSEROLE
You’ll never believe that this creamy, rich dish doesn’t have any potatoes! It’s also high in protein for a side with 10 grams per serving!
Number of Servings: 8
16 oz bag frozen cauliflower
2 tablespoons light butter with canola oil (like Land O Lakes brand spreadable)
4 oz cream cheese, softened
1 lb turkey bacon, cooked until crispy and crumbled
8 oz shredded sharp cheddar cheese, divided
2 tablespoons chopped green onions
2 tablespoons Water Continue reading→
Author Archives: resepte
OOND “CHIPS” IN BEESVET
Het hierdie “chips” gemaak vannaand. Ek het Beesvet gehad wat ons uitgebraai het. Toe met bietjie kookolie gemeng. Ek het aartappels af gewas en in kwarte gesny. Pakkie beef en uiesop poeier oorgegooi en blok van daai vet op gesit en deksel op pan gesit in oond op 190 grade. So om en by 1 uur tot 1 en 1/2 gelang van dikte van aartappels.
Ronel Muller Thoma
GEURIGE GEMENGDE GROENTE
GEURIGE GEMENGDE GROENTE
2 kg growwe gemengde groente
250 g vars sampioene
250 g ontbyt spek. (Opsioneel)
2 uie gesny
2 pakkie wit uiesoppoeier
500 ml vars room
¾ koppie gerasperde kaas
2 eiers Continue reading
SPEK EN MOSSELS SOSATIES
“Surf & Turf”
’n Repie spek rondom ’n mossel sorg vir net daai ekstra bietjie sout, en dit maak van dié gereg ’n wenner.
(vir 5 mense)
VIR DIE SOSATIES
30 vars swartmossels
’n halwe bottel witwyn
15 repies strepiespek
5 sprietuie (gebruik slegs die groen deel)
VIR DIE SOUS:
1 teelepel kookolie
’n hand vol grasuie, fyngekap
2 knoffelhuisies, fyngekap
125 g gesoute botter Continue reading




