
TOEBROODJIEVULSELS IDEES
Hier is bietjie hulp!
Die volgende is slegs idees – jy moet maar self met die hoeveelhede rondspeel na aanleiding van hoeveel toebroodjies jy het om te maak.
Vulsels met Groente/Vrugte:
Geroosterde groente op blaarslaai en aangeklam met slaaisous
Picalilly op blaarslaai
Fyngekapte appel, seldery en pekanneute in bloukaas slaaisous en mayonnaise Continue reading













