Category Archives: Inlê Groente / Bottled Vegetables
Vuurwarm brandrissie olie.
Vir die ouens wat van brandgoed hou.
12 gedroogte rooi rissies
480ml sonneblomolie
22,5 ml rooipeper
30ml sesame olie Continue reading
BENHET SE PAMPOENPIEKELS


BENHET SE PAMPOENPIEKELS
Wow en was ek nou verras!!!!!
Dis wraggies lekker. Sal dit soma so eet of as ‘n slaai bedien
Ekke het die resep uit die kokkedoor boek gebruik. Hom net die helfte aan gemaak en ook die tamaties uitgelos. En het gewone anys gebruik en nie ster anys ni! Ek het ook gewone uie gebruik, Lourieblaar en knoffel ook uit gelos. Maar 7 ml pickel spice by gesit. Sal dit beslis weer maak!!!
1,5 kg geskilde pampoen in blokkies gesny
500 g kersietamaties
300 g piekeluitjies, geskil en in kwarte gesny
100 g sout
Ysblokkies
2 koppies asyn
500 g suiker
1 eetlepel mosterdsaad Continue reading
INGELEGDE GROENTE SLAAI
INGELEGDE GROENTE SLAAI
1 blomkool
5 wortels
2 medium uie
2 groot komkommers
Sny al die groente op en laat le in soutwater vir 24h.
(1 koppie sout op 5 liter water)
Dreineer en spoel af onder kraan. Kook water, gooi groente in as water begin borrel. Kook 2-3 min. Dreineer. Laat staan vir 1 uur. Continue reading
PAMPOEN CHUTNEY
PAMPOEN CHUTNEY
(voor drie potjes van 230 ml)
600 gr pompoen (schoongemaakt gewicht)
2 uien
3 friszoete appels (bijvoorbeeld Elstar)
10 cm gemberwortel
1 rode peper
1 tl zwarte peperkorrels
400 ml witte wijnazijn
250 gr suiker
1 el zout Continue reading
LEKKER KERRIEBOONTJIES
LEKKER KERRIEBOONTJIES
Ek het vanaand my eerste kooksel kerrieboontjies gemaak en is nogal heel trots op myself:
2 kg boontjies, gekerf
2-3 groot uie fyngekap
2 koppies suiker
3 koppies asyn
1 eetlepel sout
2-3 eetlepels matige of sterk kerrie (na gelang van eie smaak)
1 hoogvol teelepel borrie
1 eetlepel mielieblom Continue reading
GROENTE PIEKELS GELê IN SOUT


GROENTE PIEKELS GELê IN SOUT
Pak jou groente in lae met growwe sout tussen in ‘n bak. Laat die 2 dae in hierdie droe pekel lê. Was dit baie goed af in koue water en maak seker dit is droog. Pak op vadoek vir ‘n ruk om goed droog te word. Pak groente in bottels nie te styf. Kook 500 ml goeie asyn en 1 eetlepel pickling spices en ‘n klein bietjie suiker stadig vir ongeveer 10 minute. Laat afkoel. Syg die asyn mengsel deur ‘n sif of doek om spices uit te haal. Vul bottels met groente tot vol en seel.
Nota: Was baie goed af in skoon water. Die tannie wat my die resep geggee het, het klem gelê dat dit groente goed droog moet wees. Ek pak enkel laag op vadoeke buite in die son. Heerlikste piekels en crisp na jare in die spens. Continue reading
GROENTE-PICCALILLI
sowat 500 – 600 ml
200 g klein worteltjies
400 g blomkool
1 groot ui, gekap
180 g groenbone
125 ml water
35 g (75 ml) mielieblom
150 ml water
700 ml appelasyn (cider vinegar) Continue reading
GROENTE ATJAR



GIDEON SE BEETSLAAI
GIDEON SE BEETSLAAI
kook 1,5 – 2 kg beet tot gaar
Sous :
500ml water
500ml asyn
500ml suiker
2ml sout
2ml fyn naeltjies
2ml kaneel
2ml gemmer
1ml swart peper Continue reading







