

Kook asynmengsel vir so 3 min en giet oor die soetrissies in die bottels.
N.S in party van my bottels het ek ‘n paar ingemaakte peppedews bygevoeg om dit lekker styf te kry.
Foto: Marie Rheeder Troskie


SOET- SUUR SOETRISSIES
Sny jou soetrissies (geel, groen, rooi) in mooi dun repies. Vul jou bottels lekker styf. Maak jou sous en gooi dit kokend bo-oor en verseël dit warm. (haal al die blasies uit as daar is met ‘n sosatiestokkie) ek het net 1 van elke kleur gebruik op die sous hoeveelheid.
SOUS
500 ml suiker
500 ml asyn
500 ml water
10 ml sout
½ teelepel peperkorrels
Kook asynmengsel vir so 3 min en giet oor die soetrissies in die bottels.
N.S in party van my bottels het ek ‘n paar ingemaakte peppedews bygevoeg om dit lekker styf te kry.
Foto: Marie Rheeder Troskie


UIE MARMELADE MET ROOIWYN
ONGEVEER 500 ML
3 eetlepels olyfolie
2 eetlepels botter
5 uie,grofgekap
¾ koppie witsuiker
6 eetlepels balsamiese asyn
1 koppie droë rooiwyn
1 ml sout
Ekstra sout en peper(opsioneel) Continue reading→


PICKLED ONIONS WITH BRINE
4 litres small white onions
250 ml coarse salt
1,5 litres cold water
65 ml mixed pickling spices
500 ml sugar
12,5 ml salt
2 litres vinegar
Remove very outer leaves from the onions. Prepare brine with the 250 ml coarse salt and 1,5 litres cold water. Put the onions in the brine.
Leave for 24 hours.
Meanwhile, tie spices in a clean clean cloth bag. Place vinegar, sugar and salt in an unchipped enamelled saucepan. Add spices and bring to the boil. Boil for five minutes, remove from the heat and leave until cold. Then remove spices.
Remove onions from brine and drop into boiling water, leave for 5 minutes.
Drain the onions, peel and pack in jars. Fill the jars to overflowing with cold cooked spiced vinegar. Leave for six weeks to mature.
Makes about 3,5 litres.
Recipe and photo: Basheda Silk
KERRIEBOONTJIES
Boontjies uit my eie tuin uit
2 kg boontjies,gekerf
1 kg uie,geskil en gekerf
3 koppies asyn
2 koppies suiker+3 eetlepels suiker
1/4 koppie kerriepoeier
1/4 koppie maizena
2 teelepels borrie
1 teelepel mosterdpoeier
3 teelepels sout Continue reading→
AUBERGINE PICKLES
4 Aubergines
1 cup white vinegar
4 cloves garlic
4 slices of green ginger or 1/2 teaspoon ginger powder
1 oz (30 g) mustard seed
3 tablespoons chilli powder
1 oz (30 g) cumin seeds
1/2 oz (15 g) coriander seed
oil
1 bay leaf
1 teaspoon cinnamon powder
salt
Continue reading→


ONGEKOOKTE EIERVRUGBLATJANG
1 eiervrug van nagenoeg 500g
1 middelslag ui
3 knoffelhuisies
1 groen brandrissie
30ml olyfolie
125ml fyngekapte pietersielie
50ml suurlemoensap
2ml sout
Knippie rissiepeper Continue reading→
KERRIE KOMKOMMERS
3 kg komkommers – gesny in stukkies
4½ koppies asyn
1 kg uie – fyn gesny
5 ml borrie
1 kg suiker
10 ml kerriepoeier
5 ml sout
20 ml mielieblom Continue reading→


4 KOPPIE TAMATIE BLATJANG
MAAL ALLES SAAM:
4 koppies tamaties
2 koppies rosyne
4 vars Granny Smith appels
2 rissies met pitte
4 groot uie
Plaas bogenoemde nadat dit gemaal in ‘n groot pot en voeg volgende by:
4 koppies suiker
2 eetlepels sout
1 ½ bottel goeie asyn
Prut vir plus minus 2 uur. Blatjang moet geen water hê wat uitsuipel nie.
Bottle warm in voorbereide warm bottels en deksels.
Tamatie blatjang moet ‘n ligte kleur hê want dis ‘n ligte vrug. As dit te lank kook is dit donker, taai en jiggie.
Kook greenpepper, uie en rissiepoeier tot sag maar ferm. Gooi water af. Gooi res van bestanddele by en kook 7-10min. Maak dik mt 3-4eetl maizina. Bottel
“SWEET TANGY” RADYSE
Benodig hele klomp radyse, ongeveer 1 kg, was mooi en sny in dun skyfies, strooi suiker oor en bere oornag in yskas. Voeg die volgende in kastrol en kook 5 min saam:
200 ml water
300 ml wit asyn
250 ml suiker
knippie sout
10 ml pickle spice
Voeg afgespoelde radys skyfies by en bring tot kookpunt, kook 5min.
Gooi in gesteriliseerde flesse.
Moet 24 uur staan voor gebruik.
Resep en foto: Marietjie van der Merwe
You cannot copy content of this page
