3 koppies water
3 koppies suiker
kook dit en voeg by 3 kg geskilde perskes en kook dan vir +- 20 min
bottel dan dit is voorwaar baie lekkkkrrrrrr! !
Gideon Louw

TRADITIONAL “SLAPHAKSKEENTJIES”
Ingredients:
Servings: 4-6
4 -5 cups onions, the small pickling kind, peeled, and kept whole
2 large eggs
1/2 cup sugar
1 1/2 teaspoons mustard powder
1/2 teaspoon salt
1/4 teaspoon white pepper
cider vinegar or wine vinegar or grape vinegar Continue reading→


RED CAPSICUM RELISH
Maar skep dit in jou bord lyk dit heeltemal anders en is absoluut heerlik! Ek vermoet die artikel het in Australie se WW tydskrif verskyn. (ek het 1 1/2 rooi, een geel en een groen gebruik en gewig was 500 g en al die best. gehalveer om net helfte van hoeveelheid te maak en eers te proe en dit het 2-3k gelewer) –
1 kg red capsicum (rooi soetrissie),
1 tl swart peperkorrels,
2 tl swart mosterdsaad,
2 rooi uie in dun ringe gesny,
4 knoffelhuisies gekerf,
375 ml rooiwyn asyn,
2 appels geskil en gerasper,
1 tl gerasperde gemmerwortel,
1 k suiker,
rooi rissie of rooi peper vir bietjie byt na smaak.
Continue reading→

TAMATIE CHUTNEY
Mens kan altyd doen met so lekker sousie in die huis hier oor die groot dae.
Gebruik op French toast, burgers of savoury muffins.
10 tamaties
500 g suiker
500 ml wit wyn asyn
2 uie, fyngekap
3 vars rooirissies, fyngekap en pitte verwyder
4 pruime, dun gesny
1 ster anys
1 stokkie pypkaneel
sout en peper
tiemie, verwyder van stam
Kook suiker, uie, asyn, chillies, tiemie, anys En kaneel tot dik stroop.
Verwyder skil van tamatie sowel as sade binne-in. Sny in blokkies asook pruime.
Wanneer stroop dik soos heuning is, verwyder kaneel en anys.
Voeg tamatie en pruime by en kook weer tot dik.
Voeg sout en peper by.
Gooi warm in gesterilseerde bottels.
Kan ook sonder pruime gemaak word, Dan word pruime bo-op as versiering gebruik.
Bron: Dalene Brits
HEERLIKE KERRIEBONE
2 kg groenbone,
4 groot uie in ringe gesny,
2 E kerrie
2 k suiker
2 E sout
4 E mielieblom
3 k asyn
2 E gouestroop
2 E mosterd Continue reading→
KERRIE-KOMKOMMERS
(Heerlik as n slaai by braaivleis of sommer so op brood)
1 kg Engelse komkommers
500 g uie, geskil
250 ml (1 koppie) water
5 ml (1 teelepel) sout
250 ml (1 koppie) suiker
500 ml (2 koppies) wit druiwe asyn
30 ml (2 eetlepels) kerriepoeier
10 ml (2 teelepels) mosterdpoeier
30 ml (2 eetlepels) mielieblom, aangemaak met ‘n bietjie koue water Continue reading→
PICKLE CABBAGE
Hier is n baie lekker Pickle Cabbage
Slice I large cabbage and 3 large onions
Sprinkle with salt (2 tab.) leave a few hours. Drain
Make a paste with
1/2 bottle white vinegar
1 tab mixed spice
4 tabl spoon flour
1 tabl spoon turmeric
1 tabl spoon dry mustard
1 tabl spoon curry
1 tabl spoon mixed spice
Boil paste with
1 Bottle white vinegar
2 cups sugar
When thick pour over raw cabbage and onions
Bottle
Ek maak dit gereeld maar halveer die bestandele as ek nie so baie wil inle nie.
BRON- Sylvia Carstens


LEMOEN EN WORTEL BLATJANG
4 groot lemoene, geskil en opgesny
900 g wortels, gekrap en gesny
15 ml suurlemoensap
225 g (280 ml) suiker
15 ml sout
2 ml fyn naeltjies
2 ml mosterdpoeier
25 ml fyn gemmer
5 ml rooi peper
900 ml wit asyn
Continue reading→
You cannot copy content of this page
