ALLETTA SE RISSIE SOUS RESEP
Hier is my rissie resep. Miskien nie te warm vir jou nie. Gebruik as sous of ‘n dip met frikkadelle.
25 ml asyn
5 ml mostert
10 ml tobasco sauce
sout en pepper
1 groot uie
25 ml suiker
12,5 ml botter
4 chillies fyn gesny met pitte en al 2 rooi 2 groen, tipe wat jy wil gebruik kan ook sterkte bepaal

Liqiudise uie en chillies.
Kook in botter vir paar minute.
Voeg al die ander goed by kook tot dik.
Hou in yskas tot benodig.
Bron: Alletta Strydom