


OONDGEBAKTE HOENDERKERRIE
8 hoenderstukke
½ rooi soetrissie, in repe gesny
1 klein ui, in blokkies gesny
sout en swart peper
125 ml blatjang
125 ml mayonnaise
1 pk bruin uiesoppoeier
200 ml Bulgaarse jogurt
20 ml kerriepoeier
20 ml tamatiepasta
5 ml borrie
10 ml fyn komyn
fyn gekapte vars brandrissie na smaak Continue reading
Category Archives: Hoender/Chicken
GEURIGE HOENDER


GEURIGE HOENDER
4 hoenderborsfilette, in blokkies gesny
25 ml sojasous
25 ml droë sjerrie
120 ml mielieblom
sonneblomolie, vir diepbraai
80 ml koekmeel
90 ml suurlemoensap
30 ml suiker
15 ml sesamsaad, gerooster
noedels of rys en roerbraaigroente, om voor te sit Continue reading
CHICKEN PARM MEATBALLS


CHICKEN PARM MEATBALLS
1 1/4 pounds minced chicken
2 tablespoons onion, chopped
1/2 cup Parmesan
1/2 cup breadcrumbs
zest of 1/2 lemon
1 tablespoon parsley, chopped
1 minced clove garlic
1 tsp fennel seeds
1 egg, whisked
salt & pepper to taste
1 14-oz canned pizza sauce
3 tablespoons olive oil
4 oz fresh mozzarella Continue reading
HOENDER EN LIETSJIESLAAI


HOENDER EN LIETSJIESLAAI
15 ml (1 eetlepel) olyfolie
1 ui, fyn gekap
3 knoffelhuisies, gekneus
5 ml (1 teelepel) kerriepoeier
1 groot blik lietsjies, gedreineer, maar behou die sap
15 ml (1 eetlepel) blatjang
125 ml (½ koppie) mayonnaise
250 ml (1 koppie) natuurlike jogurt Continue reading
DORITOS- EN HOENDERGEBAK


DORITOS- EN HOENDERGEBAK
6 gaar hoender borsies, sonder vel en in blokkies
250 ml suurroom
1 blikkie sweetcorn
1 pakkie cream of chicken soup
700 ml witsous
Cheddar en Mozarella kaas vir bo-op
1 groot pak Doritos chips
1 ui, fyngekap en gebraai Continue reading
AARTAPPELSKYFIEHOENDER
AARTAPPELSKYFIEHOENDER
1 hoender, in porsies gesny
sout en peper
45 ml botter, gesmelt
2 knoffelhuisies, gekneus
1 klein pakkie kaas-en-uieskyfies Continue reading
HOENDERPASTEI MET OORGOOI DEEG


HOENDERPASTEI MET OORGOOI DEEG
1 heel hoender
5 – 6 naeltjies
paar wonderpeperkorrels
5 – 6 koljander korrels
genoeg sout
3 lourierblare
2 eetlepels bruin- of witasyn
1 groot ui
3 wortels
2 koppies water
bietjie witwyn
250 g gerookte spek Continue reading
FLORENTYNSE HOENDERBORSIES


FLORENTYNSE HOENDERBORSIES
6 Vellose ontbeende hoenderborsies
30 ml sonneblomolie
15 ml suurlemoensap
5 ml sout Vars gemaalde swartpeper
30ml gekapte pietersielie
100 ml koekmeelblom om mee te bedek (ek het n bietjie meer gebruik)
1-2 eiers effens geklits
Kookolie om in gaar te maak Continue reading
CHICKEN AND RICE CASSEROLE


CHICKEN AND RICE CASSEROLE
6 chicken breasts
2½ cups uncooked long grain rice
1 – 10 oz can mushroom soup or cream of chicken soup
1 soup can full of water + 5 cups water
1 packet dry onion soup mix Continue reading
MA RUTH SE KLAPPERROOM HOENDERKERRIE
MA RUTH SE KLAPPERROOM HOENDER KERRIE
Foto en resep: Suretha Jansen de Swardt
FOOD LOVERS RECIPES
8 – 10 hoender porsies, afgewas
1 groot ui, fyngekap
2 – 3 knoffelhuisies
1 blik 400 g heel geskilde tamaties
250 ml klapperroom
1 groen soetrissie, nie te grof gekap nie
olie
1 teelepel fyn gemmer (vermeerder na smaak/grootte –maak myne hoogvol)
2 eetlepels kerrie (ek het Rajah mild gebruik)
sout en peper Continue reading



