CHIPSKOS – HOENDER
1 hoender
3 uie, opgekap
500 g noedels (screws)
1 koppie mayonnaise
2 koppies gerasperde Cheddarkaas
2 koppies melk
1 x 410 g sampioenroomsop
1 pak kaas en uie skyfies, fyngemaak Continue reading
Category Archives: Hoender/Chicken
KENTUCKY HOENDER IN DIE OOND


KENTUCKY HOENDER IN DIE OOND
Genoeg vir 4 porsies
100 ml koekmeel
10 ml (2 teelepels) sout
peper na smaak
20 ml (4 teelepels) hoenderaftrekselpoeier
100 ml droë witbroodkrummels
1 ml kerriepoeier
2 ml paprika
2 eiers, geklits
8 hoenderboudjies
sowat 30 ml (2 eetlepels) olie Continue reading
LITCHI HOENDER

LITCHI HOENDER
1 lekker groot hoender, in stukke gesny
1-2 groot uie
2 knoffelhuisies
1 hoog vol teelepel Five spice of na smaak (As jy nie 5 spice het nie gebruik kerrie, anys, kaneel, komyn)
1 groot eetlepel grondboontjie botter
1 blikkie ontpitte litchi’s
1 blikkie klappermelk Continue reading
MEXIKAANSE DISSE
MEXIKAANSE DISSE
Hoendervlerkies
1 Pakkie Chili Bite Mix
Kook hoendervlerkies vir 5 min in soutwater
Laat effens afkoel en skud in Chili bite mengsel
Diepbraai tot goudbruin
Refried Beans
Blikkie Bone in Tamatiesous
1 ui, fyngekap
Vars tiemie takkie
Lourier blaar
1 rooi brandrissie, pitte verwder en fyn gekap
3 eetlepels Olyfolie
2 teelepels fyn komyn
85 g cheddar gerasper
Verhit olie in swaarboompad en braai 10 min
Voeg komyn by en braai 2 min en roer
Voeg bone, lourierblaar en tiemietakkie by en prut tot dik
Voeg kaas by en roer Continue reading
VRA NA MEER HOENDER



VRA NA MEER HOENDER
6 Hoender dytjies of boudjies
1 koppie mayonnaise
1 koppie chutney
1 pakkie bruin uiesop poeier
1 koppie warm water.
Plaas hoender in oondvaste bak en geur met sout en peper
Maak uiesop poeier aan met water
Meng die chutney, mayonnaise en uiesop
Giet oor hoender en bak toe in oond 180 º Celsius een en n half uur.
Maak oop en laat halfuur bruin bak.
Maklik vinnig en HEERLIK 😀
Resep en foto: Santie Hain
Nota: Die sous is regtig baie, mens kan net die helfte aanmaak indien verkies . Dit is genoeg vir 10 boude en 10 dye

Elsabie Templeton:
Ek het die koppie blatjang met ‘n halwe koppie Jelapĕno blatjang en ‘n halwe koppie prego sous vervang.Foto: Elsabie Templeton
ROMERIGE HOENDER-STROGANOFF


ROMERIGE HOENDER-STROGANOFF
30 ml botter
15 ml olie
1 ui (gekap)
1 knoffelhuisie (gekneus)
4 hoenderborsfilette (velverwyder, ontbeen, in repe gesny)
5 ml orego
50 ml koekmeelblom
300 ml hoenderaftreksel
150 ml droe wit wyn
100 g dwergsampioene
100g oester- of bruin sampioene in (skyfies gesny) Continue reading
MOSTERDHOENDER



MOSTERDHOENDER
125 ml suiker
50 ml mosterdpoeier
50 ml koekmeel
5 ml sout
50 ml kookolie
125 ml asyn
250 ml mayonnaise
250 ml water
8 hoenderdye (sout en peper oor)
125 ml gerasperde kaas Continue reading
BIERBLIK HOENDER
BIERBLIK HOENDER
1 heel rou hoender
Olyfolie
Sout na smaak
Gemengde kruie
Hoender speserye
1 blikkie bier van jou keuse
Voorverhit die oond tot 180ºC.
Maak hoender skoon, strooi sout in die binnekant en
vryf goed in. Vryf buitekant goed in met die olyfolie. Sprinkel speserye oor en vryf ook goed in. Continue reading
HOENDER EN SPINASIE GEBAK
4 Hoenderborsies vel en vet verwyder in blokkies gesny
1 groot ui gekap
halwe bakkie sampioene gekap
1 knoffel vingertjie gekap
1 pak spinasie skoon en reg vir gebruik
300ml room
1 pakkie sampioensop poeier
fyn naeltjies en kruie na smaak
Feta kaas of kaas van jou keuse Continue reading





