
HOENDER MET SOET SOUS
hoenderdye
sout
Vryf sout goed in hoenderdye en pak in bakskottel.
Oondbraai by 230°C vir 10 min.
Verlaag hitte plaas deksel of foelie op en bak vir 20 min. Continue reading

HOENDER MET SOET SOUS
hoenderdye
sout
Vryf sout goed in hoenderdye en pak in bakskottel.
Oondbraai by 230°C vir 10 min.
Verlaag hitte plaas deksel of foelie op en bak vir 20 min. Continue reading→



DEON SE GESTOPTE ” DAME” HOENDER
Ek het sopas een gedoen en sy sidder nou in die ketelbraai, oond werk ook. Ek het ‘n pak gemengde gedroogte vrugte geneem en Honey & Mustard slaaisous oorgegooi (haal pitte uit pruime). Daarna pietersielie, swart peper, sout en tiemie, 3 heel naeltjies en twee lepels suurlemoensap daarmee gemeng.
Ek stop toe daai juffrou se kanale gelyk vol, bo by die krop en in die fondasie. Bo het ek die vel toegetrek en met tandestokkies vasgesteek. Daarna het ek die dame olyfolie gesmeer soos jy ‘n dametjie op Sandy Bay sou smeer en toe bietjie sout en swart peper en droë pietersiele oorgestrooi. Tinfoelie slaapsak en daar gaat sy oond toe. Wanneer sy gaar is maak die tinfoelie bo oop en rooster bietjie.
Resep geplaas deur Deon Huysamen


KRUMMEL HOENDER IN DIE OOND
8 stukkies hoender
2 eiers geklits
Meng krummel mengsel in plat bak:
125 ml koekmeel
2 t sout
4 t hoender aftrekselpoeier
125 ml droë broodkrummels
kwart tl kerriepoeier en kwart tl paprika. Continue reading→


Voorverhit oond tot 180°C.
Meng hoender, sultanas en uie en skep in ‘n gesmeerde oondskottel.
Klits res van bestanddele saam en giet oor hoender.
Bak 40 min tot goudbruin en gestol.
VIERVOETIGE SIAMESE TWEELING- HOENDERBRAAI
Een hoenertjie met tant doortjie, en een met spare rib marinade uit ‘n pakkie en garlic sout en peper.
Tanduri Chicken
Juice of 1 Lemon
½ teaspoon fine pepper
2 tablespoons oil
2 tablespoons margarine
1 ¼ teaspoon green pounded chillies ( I have used red jalapeno)
1 ½ teaspoons ginger/garlic
¾ teaspoon fine salt
1 teaspoon crushed cumin
1 teaspoon crushed coriander seeds
2 tablespoons cream
2 drops of red food colouring
Mix oil and margarine and set aside. Continue reading→
ROMERIGE HOENDERPENSIES, LEWERTJIES EN HARTJIES
2 uie
1 groen soetrissie
1 bakkie hartjies
1 bakkie lewertjies
1 bakkie pensies
1 pakkie wituiesop
1 pakkie room sampioensoppoeier
1 houertjie room
hoenderspesery
mix herbs Continue reading→


SOET “THAI” HOENDER KERRIE
RESEP- Minouise Vd Merwe
Foto: Susan Burger – het net ‘n greenpepper bygesit, maar was heerlik!
FOOD LOVERS RECIPES
2 pakkies hoender borsies, skoon gemaak en in blokkies gesny (genoeg vir ‘n gesin van 6)
1 eetlepel knoffel
4 eetlepels margarien
2 wit uie, fyn gesny
4 eetlepels “kerrie paste”
4 eetlepels grondboontjie botter
250 ml (1 koppie) melk
1 blikkie tamatie en uie smoor
4 eetlepels tamatiesous
wortels
aartappels Continue reading→
HOENDER TAMATIEBREDIE
1 kg hoender (in stukken gesny)
1 blikkie tamatie paste
2 uie
knopies sampioene
baba aartappels
sout
suiker
peper
Eers braai ek die hoender om en om in een pan, dan sit ek hulle in die oondpan.
Dan maak ek die uie bruin in dieselfde pan van die hoender.
Dan sit ek die tamatie paste by, laat ń paar minute kook, voeg die water by, sout, ‘n bietjie suiker en peper.
Dan maak ek die sous dik met ñ pakkie tamatie roomsop poeier.
Dan skep ek die hele mengsel oor die hoender.
Dan die aartappels en button mushrooms
In die oond dan vir 2 uur of totdat die hoender helemaal sag is.
En dan smullen maar.
Oh ja, bedien met Basmatie rys.
Resep en foto: Nicolette Abrahams

APPELKOOS-HOENDER
FOOD LOVERS RECIPES
Sprinkel sout, peper en ook vars roosmaryn (nie te veel), oor die hoenderstukke.
Blik appelkose – Giet die appelkose en die sous in die oondpan, hang af hoeveel hoender of jy ‘n groot of klein blikkie sal gebruik.
Sprinkel bietjie bruinsuiker oor die hoender. (kan later weer oorsprinkel)
Bak teen180 ºC. Sodra lekker bruin, haal die hoenderstukke uit en verdik die sous effens met water en mielieblom .
Bedien met rys en groente.


HOENDERKAASKOEK MET SAMPIOENSOUS
Kors
½ pakkie Cream Cracker-beskuitjies, fyn gekrummel
90g (100ml) botter, gesmelt
2ml droë gemengde kruie
Vulsel
30ml botter
1 ui, fyngekap
30ml koekmeelblom
190ml hoenderaftreksel
190ml Cheddarkaas, gerasper Continue reading→
You cannot copy content of this page
