Jy vat jou hoender en gooi klein bietjie olie bo-oor en strooi hoenderspeserye oor. Bak in die oond op 220 grade C vir so halfuur. Moenie stukke omdraai nie, skud net die oondpan na so 20 minute om seker te maak jou hoenderstukke sit nie vas nie. Braai nou uie en maak ‘n lekker kerriesous na smaak. Ek het Durban kerrie gebruik. Meng bietjie chutney by om ‘n sousie te maak. Kook intussen jou aartappels en wortels tot net net sag. Continue reading













