

Wil gou resep deel.. Vanaand staan ek in die kombuis..geen idee wat vir aandete is nie. Ek doen die vlg:
4 hoender dye
6 vlerkies.
Kook dit tot amper gaar met sout, peper en worcestersous spice (kry dit by Checkers). En n paar naeltjies.
Dan sit jy jou aartappels, wortels(het dit gekerf) by en kook tot sag.Daarna maar ‘n sousie aan met: Continue reading











