

BENHET SE KONFYTHOENDER
Ekke het die lekkerste hoender gemaak vandag!!
1 Flattie hoender
Meng die volgende saam;
½ koppie mayonnaise
½ koppie konfyt
1 Flattie hoender
Meng die volgende saam;
½ koppie mayonnaise
½ koppie konfyt
5 ml aromat
5 ml rooi peper
3 ml hoenderspeserye
Vryf die hele hoender in met die mayonnaise mengsel.Plaas die hoender
in ‘n kasserol en bak by 180 ºC vir 1h30min met die deksel op. Haal die deksel af en grill vir 5min.
Ekke het sommer klein worteltjies, aartappels en uie tussen in gesit.
Ekke het sommer klein worteltjies, aartappels en uie tussen in gesit.
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis







Appelkoos konfyt maak hierdie resep!!!!!!!!