FLOP HOENDER

 
FLOP HOENDER
Wil gou resep deel.. Vanaand staan ek in die kombuis..geen idee wat vir aandete is nie. Ek doen die vlg:
4 hoender dye
6 vlerkies.
Kook dit tot amper gaar met sout, peper en worcestersous spice (kry dit by Checkers). En n paar naeltjies.
Dan sit jy jou aartappels, wortels(het dit gekerf) by en kook tot sag.Daarna maar ‘n sousie aan met:
2 teelepels Cream of Chicken sop
2 teelepels mayonnaise
2 teelepels blatjang
2 teelepels bruinsuiker
bietjie Worcestersous
Klein bietjie koue water
Daar moet nog redelik water/sous in jou pan/pot wees. Roer dit saam met die hoender in en laat prut so vir 15 min. Bedien met rys. Mense …’n geen idee wat om te maak/flop aandete was nog nooit so lekker nie.
Resep: Nicolene Louw

 

 

 




CHICKEN WITH 40 CLOVES OF GARLIC

2014-02-14-1899625_10153010380029460_1784261119_o

CHICKEN WITH 40 CLOVES OF GARLIC
(4 to 6 Servings)2 tablespoons regular olive oil
8 chicken thighs (with skin on and bone in), preferably organic
6 scallions sliced
8 to 10 sprigs fresh thyme
40 cloves garlic (approximately 3 to 4 heads), unpeeled
2 tablespoons dry white wine
3/4 teaspoons table salt
good grinding pepper

Preheat the oven to 350 degrees F.

Heat the oil on the stovetop in a wide, shallow ovenproof and flameproof Dutch oven (that will ultimately fit all the chicken in one layer, and that has a lid), and sear the chicken over a high heat, skin-side down. This may take 2 batches, so transfer the browned pieces to a bowl as you go.

Once the chicken pieces are seared, transfer them all to the bowl. Finely slice the scallions, put them into the Dutch oven and quickly stir-fry them with the leaves torn from a few sprigs of thyme.

Put 20 of the unpeeled cloves of garlic (papery excess removed) into the pan, top with the chicken pieces skin-side up, then cover with the remaining 20 cloves of garlic. Add the vermouth (or white wine) to any oily, chickeny juices left in the bowl. Swish it around and pour this into the pan too. Sprinkle with the salt, grind over the pepper, and add a few more sprigs of thyme. Put on the lid and cook in the oven for 1 1/2 hours.

Moet nie hierdie een op Valentynsdag voorsit nie, dit mag die aandjie bederf.

BRON: Franco Dippenaar




HOENDER IN DIE PRUTPOT OP FOIL BALLE

hoender in slow cooker op foilhoender in die slow cookertested

HOENDER IN DIE PRUTPOT OP FOIL BALLE
Vir die wat dit nog nie probeer het nie dit werk baie baie goed, en ek kan dit regtig aanbeveel.

Geur die heel hoender lekker met sout/peper en speserye van jou keuse.
Maak 4 – 5 foil balle so groot soos ‘n eier, sit dit onder in jou slow cooker, pak ‘n paar aartappels onder tussen die balle.
Sny ‘n ui en plaas tussen die aartappels, sit nou jou hoender, borskant onder toe op die foil balle, ek het sommer bietjie ui bo-op ook gesit.
Maak toe, sit die slow cooker op high vir ongeveer 3 – 4 ure hang af hoe groot is die hoender.
Wanneer alles lekker gaar en sag is, maak ‘n pakkie hoender sous aan met so ½ koppie water en giet oor die hoender om die sousie onder in die pot lekker dik te maak.
Maklik en mens hoef nie eers die pot op te pas of die hoender om te draai nie. Onthou om nie die pot oop te maak voor die einde nie. Geniet.

Resep en foto: Rina Kleinhans
Foto: Jeanette Lubbe




BENHET SE KONFYTHOENDER

2014-02-10-1723088_10152170757149356_1684326137_n
BENHET SE KONFYTHOENDER
Ekke het die lekkerste hoender gemaak vandag!!
1 Flattie hoender
Meng  die volgende saam;
½ koppie mayonnaise
½ koppie konfyt
5 ml aromat
5 ml rooi peper
3 ml hoenderspeserye
Vryf die hele hoender in met die mayonnaise mengsel.Plaas die hoender
in ‘n kasserol en bak by 180 ºC vir  1h30min met die deksel op.  Haal die deksel af en grill vir  5min.
Ekke het sommer klein worteltjies, aartappels en uie tussen in gesit.
Resep en foto: Benhet Nieuwenhuis



SAUDI HOENDER EN RYS

tested

SAUDI HOENDER EN RYS
1 heel hoender +/- 1.3kg
1 tlp sout
1 tlp gemaalde swart peper
3 eetl olie

Vir Rys:
4 eetl olie
1 med ui gekap
1 knypie safraan
15 kardemom sade heel
2 koppies groen boontjies in stukke gesny
3 hoender ekstrak blokkies
4 1/2 koppies water
2 1/2 kop Basmati rys
1/4 koppie pine neute gebraai
1/4 koppie geskilde amandels gebraai

Plaas hoender in oond bak saam met olie,peper en sout em bak teen 200°C tot sag.
Intussen braai ui in olie tot goud bruin, voeg safraan, kardemom, boontjies, afreksel en water by en bring tot kook punt.
Voeg rys by en verminder hitte. Laat prut oor lae hitte vir ongeveer 25min of tot gaar.
Skep rys in groot opdien bord. Sny die hoender in 8-10 stukke en plaas bo op rys. Gooi geroosterde neute bo oor.
Bedien met sambals.
Resep gepos deur Franco Dippenaar.




Tess Mallos Curried chicken

Tess Mallos Curried chicken

SERVES: 5–6
1 chicken, about 1.5 kg (3 lb 5 oz), jointed
salt, for sprinkling
1½ teaspoons Baharat
1 teaspoon ground turmeric
60 g (2 oz/¼ cup) ghee or 3 tablespoons oil
2 large onions, finely chopped
2 garlic cloves, crushed
1 teaspoon grated fresh ginger
1 small piece of cinnamon bark
¼–½ teaspoon ground hot chilli or chilli powder
2 loomi (dried lime), or thinly peeled rind of ½ lemon
250 g (9 oz/1 cup) chopped, peeled tomatoes
For serving
Muhammar or Mashkoul
Cut the chicken joints into smaller pieces if desired. Wipe them dry and sprinkle with salt. Combine the Baharat and turmeric and rub half the mixture over the chicken pieces. Leave to absorb for 15 minutes.
Heat the ghee in a large, heavy-based saucepan. Working in batches if necessary, brown the chicken pieces on each side, removing each batch to a plate.
Add the onion to the pan and gently fry until translucent. Add the garlic, ginger, remaining spice mixture, cinnamon, and chilli to taste. Fry for 5 minutes, stirring often.
Pierce each dried lime twice with a skewer and add them, or the lemon rind to the pan. Add the tomatoes, 185 ml (6½ fl oz/¾ cup) water and salt to taste, then bring to the boil.
Add the chicken pieces, reduce the heat to low and cover the pan tightly. Simmer very gently for 1½–2 hours, or until the chicken is tender and the sauce is thick.
Serve hot with Muhammar or Mashkoul.

BRON: Corne Liebenberg




HEERLIKE HEEL HOENDER

HEERLIKE HEEL HOENDER

Noeline Schoeman Vermaak:
Hello aan al die vriendelike mense op hierdie blad. Ek het al gehoor van ‘n heel suurlemoen binne in ‘n hoender plaas wanneer jy dit rooster, maar is nou nie seker of die suurlemoen geprik moet word of kan ek dit in skywe sny en binne-in plaas? Ons beplan om die hoender te rook. Enige raad asb?

Noeline Schoeman Vermaak: Net nog ‘n wenk wat ek iewers gehoor en beproef het: As jy suurlemoen wil uitdruk, laat die heel suurlemoen vir ‘n minuut of 2 in kookwater lê, dan ‘smelt’ die suiker binnekant en jy druk daai sap soos water uit – werk soos ‘n bom!

Celeste Glöss: Prik as jy heel hou of sny in helfte.

Amanda Groenewald: ek sny my suurlemoen in die helfte

Johan Gous: Die resep was op RSG. Die suurlemoen moet sag gemaak word sonder dat dit bars. Druk nou elf gaatjies met tande stokkie in suurlemoen en plaas dit binne die hoender. Nie tien of twaalf gaatjies nie, dit moet elf wees.

Werner En Tania Barnard: Ek sny myne sulke keepe uit.

Franco Dippenaar: as jy suurlemoen gaan sny, haal did pitte uit. Hulle maak jou dis bitter as hulle uitval en aan die kos raak.

Bonitha Trokis: Cut in half and put some rosemary sprigs in the cavity with the lemons.

Floraine Wasserman Venter: Sit ‘n granny smith appel by suurlemoen in, ek sny suurlemoen in 4, druk ‘n naeltjie in elke stuk en die appel in helfte, yum!
Foto:  Cecil Dunhin




EASY ROAST CHICKEN IN HALOGEN OVEN

halogen chicken

EASY ROAST CHICKEN IN HALOGEN OVEN
1.5 kg chicken
touch of soy sauce to brush
1 onion
salt and pepper
chicken seasoning

First wash and pat dry chicken, removing the neck and any giblets. Peel and place a whole onion in the cavity of the chicken. Then brush skin with soy sauce. Put slices of garlic or lemon under the skin on the breast and legs. Put in oven on rack and cook for 40 minutes at 180°C/350°F. Turn chicken over and cook a further 15 minutes.
Recipe: Luka Page
Photo: Linda Bouwer Peo




HOENDER EN KALKOEN TERRIEN

tested
HOENDER EN KALKOEN TERRIEN
Bedien saam met platbrood en tamatie/uie konfyt
1 kalkoen
4 hoenders
8 uie gekerf
1 bos seldery gekerf
Sout na smaak
8 swartpeperkorrels
2 lourier blare
gelatien
Stoom die kalkoen en hoenders tot die vleis van die bene afval. Behou die vloeistof en laat afkoel
Ontbeen die kalkoen en hoender.
Sny die uie op in skyfies en soteer saam met die gesnyde seldery tot sag en deurskynend in ‘n bietjie olyfolie en 1 eetlepel botter.
Maal die vleis en groente saam.
Toets die smaak en pas die sout en peper aan indien nodig.
Maak gelatien aan met die afgekoelde vloeistof waarin die hoender en kalkoen gekook het volgens die aanwysings op die pakkie. Ek gebruik 2 teelepels gelatien per 500 ml vleismengsel.
Meng die gelatien en die vleismengsel goed deur.
Giet in bakke of vorms en laat oornag stol.
Resep en foto:  Corne Liebenberg




QUICK SWEET AND SOUR CHICKEN WITH A TWIST

2014-02-05-1658456_10152291243593083_1266525625_otested
QUICK SWEET AND SOUR CHICKEN WITH A TWIST
Fillet chicken (2 per person)
2 eggs
cake flour
salt and pepper
Sauce:
1 cup water
30 ml tomatoe sauce
½ cup vinegar
½ – 1 cup sugar
flour to thicken

Cut chicken fillets in cubes. Add the eggs. Add flour (enough to cover cubes). Salt and pepper to taste. You could add garlic flakes. Fry in hot oil until golden.
Sauce:
Put all ingredients in saucepan and bring to boil. You might need more sugar, taste a little bit first. When chicken cubes are done, pour sauce over. Serve with rice and mixed veggies.
Recipe:  Naomi Beetge

C se twists! SOETSUUR HOENDER EN SHRIMP CLUSTERS
Ek het tamatie pasta gebruik ipv tamatiesous en ek het ‘n blik pynappelstukkies met die stroop bygevoeg. Die sous het ekstra skop gekry met 2 huisies heel knoffel en 1 eetlepel gemmer puree.
Die hoenderstukkies het ek gemaak net soos jy gese het en die shrimp clusters het ek so 5 shrimpies saam in ‘n deeghopie gebraai.
Ek het die gaar hoender en shrimp clusters vir omtrent 10 minute in die sous laat rus voor ons dit verslind het!
Voorwaar ‘n heerlike resep!!!

Resep en foto: Corne Liebenberg