
WENKE VIR N LEKKER BRAAI
Pieter Coetzee – Wat is jou spesiale wenk wat jy doen wanneer jy braai, gee bietjie jou geheime of familie-gewoontes vir ons almal. Kom ons leer vandag iets by, hoe eenvoudig ookal, dit sal vir baie mense iets nuuts gee om te onthou
Colleen van der Linde – Daai oggend van die braai.. Smeer ek al my vleisie klaar met meat tenderiser en spices..dan los ek dit in die yskas. Dit sorg vir die sagste vleisie ( veral daai taai steak ) ek maak n marinaade van mayonaise, Continue reading













