


JAN SE GEEN KNIE BROOD
7 koppies koekmeel
4 koppies lou water
1 teelepels sout (5 ml)
1 pk yeast kitsgis (10 g)
2 eetlepels suiker (30 ml)
Meng alles goed saam
Gooi in panne of net een pan vir n groot brood
Laat rys in matige hitte tot panne vol is.
Bak vir +\- een uur by 180 º C
Foto en Resep: Jan Pool Snr
2de Foto: Adam Cloete
Gideon Louw het hom as ‘n potbrood op die kole gedoen en dit was perfek na ‘n uur

Laudia Els Crouse
Sopas broodjie in my braaibak gebak








Geskuif.
DONE