750g maalvleis
3 snye brood krummels
1 klein ui
1 teelp mixed herbs
1 teelp koljander
½ teelp braaivleis speserye
1 pk beesstert poeier
1 teelp pietersielie
1 eier
Swart peper
Meng goed en maak patties
Resep geplaas deur Carien van Eck
Michelle van der Vyver
Gebruik goeie maalvleis, rasper 1ui en 2 middelmatige aartappels in sout en peper na smaak en bietjie pietersielie, en speserye klein bietjie chutney en tamatiesous, meng goed deur maak bolletjies druk effens plat bak in oond in pan met bietjie olie onder in ek maak my pan toe met foelie baie lekker as halfpad gaar is draai ek dit om
Lelane Van Der Walt
2 snye brood brood geweek in melk, 1 pakkie maalvleis, 1 eier, brood krummels, ina paarmans beesvleis stock droog in, w/ sous, garlic, sout, peper, tiemie ens. Meng als liggies, sit in yskas om koud te word tot gebruik. Braai in olie/ air frier/ griller. Sit kaas op sodra reg en warm. Geweekte brood rek jou maalvleis & maak dit nie te droog nie.