SUIKERMIELIE MUFFINS
1 blik kondensmelk
1 blik sweet corn
1 eier
bruismeel, tot styf genoeg is
grasuie, na smaak
Voeg bruismeel by tot die beslag reg is na jou smaak en meng alles saam tot ‘n lekker deeg.
Jy hoef dit nie in cupcake pannetjies te maak nie, klein broodpan werk ook.
Bak op 180°C tot gaar… dit moet soos cupcake deeg lyk.
BRON – Marelize Van Wyk















