WENKE VIR N LEKKER BRAAI

 

SPESIALE WENKE VIR N LEKKER BRAAI

WENKE VIR N LEKKER BRAAI
Pieter Coetzee – Wat is jou spesiale wenk wat jy doen wanneer jy braai, gee bietjie jou geheime of familie-gewoontes vir ons almal. Kom ons leer vandag iets by, hoe eenvoudig ookal, dit sal vir baie mense iets nuuts gee om te onthou

Colleen van der Linde – Daai oggend van die braai.. Smeer ek al my vleisie klaar met meat tenderiser en spices..dan los ek dit in die yskas. Dit sorg vir die sagste vleisie ( veral daai taai steak ) ek maak n marinaade van mayonaise, knoffel, chutney en tomatiesous…en n knippie suiker vir die heerlikste smaak.

Susara Wait – Ek sorg dat daar nogsteeds n vuurtjie brand terwyl ek braai al te veel gesien dat daar te min kole vir al die vleis is, en dan moet daar weer vuur vir kole gemaak word. Smeer aartappels met botter aan buite kant op skil. Sit op bak en bak @ 180 grade. Vel is chrispy en aartappel sag. Eet met botter, sout en knoffel.

Samantha Lee Archibald – Sweet corn salad.. Jammer Vir die Engels..My Afrikaans is nie so goed nie.
Tin or two of creamy sweetcorn. Red, green, yellow peppers cut into tiny squares… Mix through with a tablespoon or two of Mayo… You can judge… Then sprinkle a tiny bit of cayenne or paprika on top for a bit of spice

Jaco Van Der Sandt – As jy iets soos T/been braai vat n ryp Mango rol hom tot hy heeltemal pap is druk n gat in dan druk die sap van die Mango oor jou vleis terwyl jy braai dis heerlik

Samantha Lee Archibald – Potatoes/baby potatoes cut into bite size pieces…. Take two sheets of foil and place it on top …. Add in green peppers or variety of colours… Red onion, garlic and spice how you like…. Drizzle in olive oil or a blob or two of butter. Wrap nice in the foil. Place on fire… Turn frequently so it doesn’t burn… Yumm!

Norman De Villiers – Steek sosatiestokkie deur rib of loin tjops om vetkant ekstra crispy te braai.

Suemeria Nel – My man LOVE braai broodjies!! Maar nie die gewone braai broodjies nie! Meeste van julle ken die resep! Ek vat brood deeg (vetkoek deeg) vorm dit in balle, dan sit ek in elke deeg bal ‘n cocktail cheese grillertjie, vou hom mooi toe met die deeg. Sit dit in ‘n oond pan of glas bak en sit dit buite in die son om te reis, sit net ‘n vaddoek oor vir enige lastige goggos! Ek maak ‘n pakkie potato bake aan met helfde room en helfde melk, ek gooi so bietjie meer melk in met ‘n lepel maizena vir ‘n lekker duk roomerige mengsel! Bak die deeg bolle vir so 15min teen 130 g.c haal uit en gooi jou potato bake mengsel oor, bak tot die potato bake mengsel lekker duk is en die deeg gaar is ( + – 20-25min) en dan gooi jy lekker gerasperde kaas oor en grill vir so 5min dat die kaas crispy is!

Jaco Van Der Sandt – Vra jou slagter om vir jou n lekker duk Schotch fillet te sny en die onder kant oop te sny sodat dit soos n sakkie is stop dan die holte met enige iets wat jy van hou werk hom toe en braai lank en stadig dis baie lekker

Annuschka Grobler – Met mengel slaai voeg ek mayonise by en appel is uitstekend!

Gail Haselsteiner – Lamb Chops done in foil… 8 thick leg, rib or chomp chops, 1 tbsp cooking oil, 2 onions finely chopped, 2 cloves minced garlic. 3 tomatoes peeled and chopped, 3 sprigs fresh rosemary,
2 tbsp hot fruit chutney, salt and black pepper to taste. Have 8 pieces of tin foil handy. Heat cooking oil in a pot, add onions and garlic cook until tender, add tomatoes and seasoning and simmer for 5 mins. Place chops on the hot coals and quickly brown both sides to get a braaied look. Then remove and place on a piece of foil, shiny side on the outside, spoon over the tomato mixture and add some chopped rosemary. Fold the parcel securely and place parcel over hot coals leaving to braai for 30 mins. Serve with stywe pap and gravy. You can also add chopped vegetables of choice to these parcels if you like.

Jacques Marianne Van Niekerk – Ons berei so n pan voor vir die klaar gaar vleis. Gebruik n casserole wat jy op die vuur kan sit. Gooi n groot klomp botter is en sny heelwat uie in ringe en pak n laag onder in casserole. Sit eenkant op die vuur. Wanneer vleis gaar is pak bo-op en laat staan paar minute tot jy jou bier klaar gedrink het. As jy opskep, skep genoeg van die uie wat nou in vleissous le op jou vleis. Moenie dit met steak doen nie. Steak moet dadelik geeet word!

Lilly Kalla Bonthuys – Ek spice graag my vleis met n lekker wors spice (soos kameeldoring) en druk suurlemoen oor vleis terwyl dit braai..heerlik..!!
Danila Barnardo – Ek sprinkel varktjops of rib met sout, varsgemaalde swartpeper en fyn koljander. Dan sprinkel ek asyn oor en laat die vleis vir omtrent ‘n uur teen kamertemperatuur marineer voordat ek dit braai. Terwyl dit braai sit ek klontjies botter op die vleis en drukp suurlemoensap oor. Sag en heerlik.




PARMESAN CHIPS

2015-06-29-parmesanchipstested
PARMESAN CHIPS
Parmesan cheese

Grate Parmesan cheese and form small flat pancakes.
Put on an oven tray with baking paper.
Bake on 250°C for 5 to 8 minutes.
Remove and cool down for 10-15 minutes.
Lift the chips with a thin egg lifter.
This goes well with a salad too.
Source and photo: Shan T Russ




MIELIEPAPBALLE MET BILTONG JDP

 

2015-06-28-mieliepapballemetbiltongjdptestedmieliepapballe Johan

MIELIEPAPBALLE MET BILTONG JDP
Maak lekker stywe mieliepap met ongeveer 1½ koppies meel.
Meng daarby in:
1 blikkie suikermielies
2 koppies fyn gekapte Droë wors of biltong
½ blikkie tamatie & uie mengsel
Worcester sous na smaak
1 k gerasperde cheddar kaas
Laat die mengsel effens afkoel.
Rol dan stywe frikkadel grootte balle en pak in ‘n gesmeerde oondpan.
Sous:
Meng 1 liter room met oorblywende tamatie en uie mengsel daarby.
Voeg by na smaak: blatjang, speserye en Worcester sous.
Gooi die sous oor die pap balle en maak seker dat dit goed bedek is, gooi dan gerasperde kaas en origanum bo-oor.
Bak teen 180°C vir 45 min. (of tot die room begin dik word).
Bedien warm en geniet!
Bron en foto: Johan Du Preez snr
2de Foto: Sharon Viljoen




POTATO ROSTI ALA SHAN

2015-06-27-potatorostialashantested
POTATO ROSTI ALA SHAN

Ingredients:
Few pre-boiled potatoes with skin (cooked for at least 8 – 10 minutes if it’s large potatoes) it should not be cooked through completely
Or u could also use raw potatoes
One onion chopped small or grated
Pinch salt and pepper
Few pieces of fresh rosemary
Olive oil to fry

Method:
Grate raw or pre-boiled skinned potatoes
Mix with chopped onion salt and pepper
Squeeze the liquid out of the mixture, and then form small patties or you could also make one large pan size one
In hot olive oil fry rosemary then add the mixture on top
(as I always mention never to add to much oil when frying any kind of potatoes otherwise it wont come out nice and crispy, you could add more as you go along)
Also make sure not to turn the patties all the time because it will fall apart, so fry 5 minutes on each side before you turn it every now and again, of course make sure that it does not burn,
End result should be brown and crispy on the outside

Recipe and photo: Shan T Russ




KOESKOES HOPIES – COUSCOUS MOULDS

2015-06-26-koeskoeshopiestested
KOESKOES HOPIES – COUSCOUS MOULDS
Maak koeskoes volgens aanwysings op die pak. Gebruik die hoeveelheid bestanddele sooos verkies en volgens die hoeveelheid porsies jy benodig.
Roerbraai:
groenbone, gekerf
sampioene, opgesny
murgpampoentjies, opgesny
wortels, opgesny of gerasper
kool, gekerf
uie, opgesny

Roerbraai die groente ‘n paar minute in varkvet of kookolie in ‘n warm pan.
Geur met sojasous en meng met die gaar koeskoes.
Deel die mengsel op in porsies van ongeveer 1 koppie elke en meng elk met een eier.
Spuit ramekin bakkies met kleefwerende kossproei en skep die koeskoesmengsel in tot so ½ cm van bo af.
Bak in ‘n voorverhitte oond teen 180°C vir 25 – 30 minute. Laat effens afkoel en keer uit op ‘n bord.
Bron en foto: Jacques Marianne Van Niekerk




JAN SE GEEN KNIE BROOD

2015-06-25-geenkniebroodjietested

JAN SE GEEN KNIE BROOD
7 koppies koekmeel
4 koppies lou water
1 teelepels sout (5 ml)
1 pk yeast kitsgis (10 g)
2 eetlepels suiker (30 ml)

Meng alles goed saam
Gooi in panne of net een pan vir n groot brood
Laat rys in matige hitte tot panne vol is.
Bak vir +\- een uur by 180 º C
Foto en Resep: Jan Pool Snr
2de Foto:  Adam Cloete

Gideon  Louw het hom as ‘n potbrood op die kole gedoen en dit was perfek na ‘n uur
gideon se potbrood

Laudia Els Crouse
Sopas broodjie in my braaibak gebak




BACON AND KALE WITH SHAVED PARMESAN

2015-06-26-baconandkalewithshavedparmesantested
BACON AND KALE WITH SHAVED PARMESAN

INGREDIENTS
5 slices bacon (cut into bite size pieces)
½ medium chopped onion
½ teaspoon minced garlic (I used bought)
1½ teaspoon Kraft Italian salad dressing
1 tin canned artichokes (cut in half)
1 bunch of fresh black kale (torn in bite size piece and stem removed)
Shaved Parmesan cheese – you decide the amount – we like it so I used a lot of cheese.

METHOD
In skillet over medium-high heat, cook bacon, onions, garlic and salad dressing in drop or two olive oil for 5 minutes or until bacon is cooked through and a bit fried.
Stir in artichokes and kale. Reduce heat to medium.
Cover and cook for ± 5 minutes or until kale is wilted.
Sprinkle with Parmesan cheese and enjoy!!

SOURCE/PHOTO: Esmé Slabbert




SPOOKASEM MASH

mashtested
SPOOKASEM MASH

Mash jou aartappels soos gewoonlik
Dan stuk margarine en melk
Mash weer
Haal af stoof
Gooi gou rou eier in en klits vinnig
Jou mash sal nou soos spook asem wees
Doen alle prosesse net baie vinnig

Wenk:  Riana van Greunen




MOSTERD GROENBOONTJIES

tested
MOSTERD GROENBOONTJIES

Pakkie klein boontjies
3eBotter
1tKnoffel
1eDinjon mostert
Sout en peper
Dried tomatoes

Smelt botter en knoffel en Dinjon mostert saam. Gooi boontjies en gesnyde tamaties by en braai vir paar minute tot net gaar.
BRON – Marian van Deventer




POTATO BITES WITH GARLIC

 

2015-06-20-potatobites-001

POTATO BITES WITH GARLIC

INGREDIENTS/METHOD
Mix 300g grated potatoes,
3 eggs,
1/2 cup shredded cheddar cheese,
1/4 finely chopped onion (optional),
1/4 teaspoon garlic powder,
salt and pepper to taste in a bowl and spoon into a muffin tray, bake on 180’C for about 25 minutes.

PHOTO: Wilna Dorfling