

PIZZA BRAAIBROODJIES
Ek koop gewoonlik groot pizza basisse, maar die kleintjies was op spesial.
In die middel is ham, kaas, tamatie en uie.
Smeer buitekant met olyfolie en braai.
Resep en Foto: Tracey van Zyl


PIZZA BRAAIBROODJIES
Ek koop gewoonlik groot pizza basisse, maar die kleintjies was op spesial.
In die middel is ham, kaas, tamatie en uie.
Smeer buitekant met olyfolie en braai.
Resep en Foto: Tracey van Zyl


“TREK VAN DIE BEEN AF” SPARE RIBS
Hierdie resep is aan my verskaf deur n vriend wat n bekende restaurant in Parow besit het voor dit in puin gelê is.Het nog nooit weer sulke ribs gehad nie.
12 Pork loin ribs. Ask butcher make the meatiest cuts for you.
1 large pot boiling water with half cup vinegar(white) and two bay leaves in it.
Boil the ribs water for about 20 min and remove to dry and cool.
For the marinade:
2 tablespoons olive oil
1 large onion fine chopped
2 x 400 g tins chopped tomato
3 garlic cloves crushed
1 teaspoon tobasco or any other hot sauce
50 g muscovado or soft brown sugar
4 tablespoons malt vinegar
3 tablespoons worcester sauce
1 tablespoon tomato paste
2 teaspoon chinese five spice
1 teaspoon ground cumin
Sea salt and ground pepper to taste. Continue reading→

LEKKER HOENDER IN DIE WEBER
Ons skoonseun het sy Webber vir ons gegee en dit het hele ruk in ons motorhuis gestaan toe sien ek een aand op Tv hoe iemand ‘n heel hoender daarin braai en hoe maklik dit is toe haal ons dit uit die resep wat sy gemaak het is so: Maak vuur met die kole en sodra dit halfuur gebrand het en kole so wit assie maak Vat jy heel hoender gooi dit rooi van die hoenderspeserye sit in Webber op indirekte hitte ( nie op kole nie)met gate bo en onder oop maak deksel toe en gaan na uur eers kyk en hoender gaan gaar en sappig met so “crispie” vel wees en dit was heerlik ek het Kersfees weer hoender gemaak maar met die bierblik braairaampie waar die hoender so regop sit
Stompie Theron Borman


Nicolette Abrahams leanne, hoe kry jy jou ribbetjes sag??
Retha-Jane Duvenhage Buys Moenie ou ooi ribbetjies gebruik nie…gebruik lams rib (of anders,marineer dit vir 1-2 dae)…geheim is…braai dit stadig., dan is dit heerlik sag, en nie gebrand nie. Rib brand mos baie maklik, en ek hou niks van brandoffers nie!!
Retha-Jane Duvenhage Buys Beslis beter as om klaar te sny vooraf. Hou dit so heel. Selfs die liesgedeelte is heerlik so gebraai.
Nicolette Du Toit Nog ‘n tip: begin rib braai sodra die vuur lekker brand. Maak die rooster op sy sy staan langs die vuur sodat dit hitte kry maar nie brand nie. Braai baie stadig. Die rib kom sag uit en die vet lekker crispy. Ons het juis gisteraand een gebraai en my man kon die bene uittrek voor hy dit sny.., Continue reading→


KILLER BASTING SAUCE
Here is the ingredients.
1 ts Spice of your choice
1 tsp Turmeric
1 tsp Paprika or something hotter
a few drops of Worcestershire sauce
3 ts of Thick Soya or Chutney or Jam, whatever goes with your dish
100ml water
Method Continue reading→
FILLET EN TONG MOSTERDROL
Resep en foto: Rina Kleinhans
FOOD LOVERS RECIPES
TONG
1 heel beestong, vars of gepekel
1 groot ui op gesny
1 groot wortel, in ringe gesny
6 knoffel vingertjies plat gedruk
½ teelepel heel swart peperkorrels
6 heel naeltjies
2 takkies vars tiemie
2 – 3 lekker groot vars salie blare
2 eetlepels sout Continue reading→
KOOS WYE VOETE RIBS MET SOUS (KWV)
Foto en resep: Elize de Kock
FOOD LOVERS RECIPES
1 ½ kg Vark ribs
Maak ‘n mengsel van:
5 ml mosterd poeier
5 ml paprika
5 ml rissiepoeier
5 ml komyn
5 ml origanum
15 ml sout
15 ml bruinsuiker Continue reading→
VIERVOETIGE SIAMESE TWEELING- HOENDERBRAAI
Een hoenertjie met tant doortjie, en een met spare rib marinade uit ‘n pakkie en garlic sout en peper.
Tanduri Chicken
Juice of 1 Lemon
½ teaspoon fine pepper
2 tablespoons oil
2 tablespoons margarine
1 ¼ teaspoon green pounded chillies ( I have used red jalapeno)
1 ½ teaspoons ginger/garlic
¾ teaspoon fine salt
1 teaspoon crushed cumin
1 teaspoon crushed coriander seeds
2 tablespoons cream
2 drops of red food colouring
Mix oil and margarine and set aside. Continue reading→
You cannot copy content of this page
