PIZZA BRAAIBROODJIES Posted on January 19, 2014 by Sonja Posted in Braai / BBQ / Spit, Pizza Idees / Ideas PIZZA BRAAIBROODJIES Ek koop gewoonlik groot pizza basisse, maar die kleintjies was op spesial. In die middel is ham, kaas, tamatie en uie. Smeer buitekant met olyfolie en braai. Resep en Foto: Tracey van Zyl Share this...FacebookPinterestTwitterLinkedin