

KERRIE MAALVLEIS VIR VETKOEKE
Deeg gekoop en gesny en gebak in lekker warm olie.
Bestanddele vir maalvleis
500g maalvleis
1 ui opgesny
1/4 tl vars knoffel
2 medium aartappels
1 k fyn gemengde groente.
1 eetl kerrie
1 tl borrie
Sout en peper
Blatjang na smaak
1 eetl suiker na smaak Continue reading










