

MAMMA TILLIE SE POEDING
Meringue laag of groot meringue, karamelkondensmelk, geklitste room, kiwi vrugte en aarbeie. Herhaal soveel keer jy wil. Dit is absoluut heerlik!
Ons het ‘n produk hier in Nam by die Duitse produkte met die naam Sahnestif wat jy by jou room inklits, dan bly dit styf. Continue reading











