

CHOC CHIP BANANA MUFFINS
60g butter
2 cups self-raising flour
1/2 cup caster sugar
1/2 cup milk
2 eggs
2 ripe bananas, mashed
1 cup (200g) Nestle Dark Choc Bits Continue reading


CHOC CHIP BANANA MUFFINS
60g butter
2 cups self-raising flour
1/2 cup caster sugar
1/2 cup milk
2 eggs
2 ripe bananas, mashed
1 cup (200g) Nestle Dark Choc Bits Continue reading→
2 cups plain flour
1 cup caster sugar
125g butter, chilled, cubed
3 eggs
1 teaspoon vanilla essence
3/4 cup raspberry jam
2 cups desiccated coconut Continue reading→


GEKRISTALLISEERDE MAKATAAN STUKKE ( JDP)
Hier is die resep hoe ek die makataan stukke ( Lekergoed ) gemaak het.
Dit is maar my eie resep wat deur ‘n tegniese fout ontstaan het.
1. Sny een groot makataan in skywe van 5 cm en verwyder die GROEN SKIL diep genoeg anders gaan die makataan stukke ʼn harde kors vorm as dit gekook is.Verwyder die binneste sagte gedeelte met die pitte.
2. Prik dan die heel makataankywe met ’n vurk en sny dit daarna in stukke.Maak seker dat dit diep genoeg geprik word.
3. Plaas in ’n kalkoplossing (25 ml gebluste kalk per 5 liter water) en week vir twee dae. Roer gereeld terwyl die stukke daarin week.
4. Spoel ná twee dae die stukke deeglik af en week vir 2 uur in skoon water voordat jy dit begin kook.
5. Verhit water in ’n groot kastrol tot by kookpunt en gooi ’n bietjie sout by.
6. Plaas die stukke een vir een in die kokende water en maak seker dat die water nie ophou kook nie, anders word die stukke pap. Kook vir so 20 tot 40 minuute ( Afhangend hoe hard die tipe makataan is wat jy gebruik ) tot die stukke helder en nog verm wees. Toets deur ʼn tandestokkie in hulle kan steek. Continue reading→


VINTAGE ONGEBAKTE APPELKOOSKAASKOEK
Resep en resep: Natascha Du Toit
FOOD LOVERS RECIPES
Kors:
1 pakkie (200g) nuttikrust koekies gekrummel. ( het ondervind die nuttikrust koekies na 2 dae in yskas maak ‘n stroop wat afloop)
60 g botter, gesmelt
Vulsel:
1 blikkie (410 g) appelkooshelftes
1 pakkie lemoen jelliepoeier ( ek het perske jellie gebruik)
250 g maaskaas
250 ml room, styf geklits
Ekstra appelkoos helftes of gekapte neute vir versiering Continue reading→
1kg RypTamaties,
2 Uie ,
2 Teelepels fyn knoffel,
1 Groot Granny smith appel,
3 Green peppers pitte verwyder ek gebruik geel groen en rooi gemeng,
1 Pak Denny Mushrooms,
1 1/2 Koppies Asyn,
1 1/2 Koppies Bruin suiker,
1 eetlepel Illovo goue stroop,
2 teelepels Gemaalde Gemmer,
2 Teelepels Mosterdpoeier,
1 Teelepel Medium Kerriepoeier ,
2 Teelepels Borrie,
1 1/2 Eeetlepels Maziena. Continue reading→
VEGAN RUSKS
Mix together and let sit for ± 10 minutes to thicken up
600 ml So nice vanilla soy milk
4 teaspoons white vinegar
Add the following to the milk mixture and mix well
1 cup canola oil
1½ – 2 cups sugar. I only use 1½, but you can use more if you want it sweeter.
Mix together
4 cups whole-wheat flour
4 cups easy mix white flour
16 teaspoons baking powder
2 teaspoons salt (see note below re salted pumpkin seeds, then use less salt)
2 teaspoons baking soda
4 weetabix – rub between your hands to form crumbs and mix with the dry ingredients
1 cup rolled oats Continue reading→


POTATO DAUPHINE
120 ml water
0.25 ml salt
60 g butter or margarine
70 g strong flour
2 eggs, beaten
Potato Mixture
450 g potato, cooked and mashed
30 g butter
1 egg yolk Continue reading→


GEBOTTELDE CROWN CHILLIES
Stingels afgesny
In die lengte oop gesny en die meeste pitte uitgehaal.
1koppie suiker
1 koppie water
1 koppie asyn saam gekoop
Hierdie is afhangende hoeveel chillies jy het. Continue reading→
GEROOKTE EISBEIN (VARKSKENKELS) IN APPLETIZER
Resep geplaas deur Esbe Mostert
FOOD LOVERS RECIPES
750 ml Appletizer (ek het die wit een gebruik)
750 ml hoender aftreksel
1 kg gerookte eisbein
2 eetlepels appelkooskonfyt of opsioneel een van PnP se Finest Range Glazes
Laat die eisbein vir ‘n 1.5 ure liggies kook in die Appletizer en die hoender aftreksel.
Verwyder en vryf versigtig droog met ‘n handdoek rolletjie.
Maak diagonale (skuins J) snye op die bokant van die eisbein, maar net deur die vel/crackling gedeelte.
Smeer met die appelkooskonfyt of ‘n gekoopte glaze.
Grill totdat die velletjie lekker bruin is. (wees versigtig dit brand baie gou!)
Bedien met outydse mosterd.


BORSSTUK IN PRUIMEDANTESOUS
Vleis:
2-3kg heel beesborstuk
1 groot ui
2 heel geelwortels, geskil
3 knoffelhuisies
3 lourierblare
8 swartpeperkorrels
20 ml sout
1 groot tamatie in kwarte gesny
1 liter vleisaftreksel Continue reading→
You cannot copy content of this page
