

BONE-EN SAMPSOP
2 uie,
lam vleis
1 pakkie ox tail sop
4 wortels
500g boontjies
250g samp
3 stingels celery
2-3liters water – hang af hoe groot pot is
Sout en pepper na smaak Continue reading
Author Archives: Sonja
BAKED TUNA, BACON AND CORN PASTA DISH


BAKED TUNA, BACON AND CORN PASTA DISH
1pkt bacon roughly chopped
1tin tuna
1cup frozen corn
3 cups pasta ( cooked per pkt instructions)
1 onion
1/2 greenpepper
1Tbls chopped garlic
4 pepperdews (optional)
1Tbls mayo
Fresh parsley
Fresh basil
1/4 cup white wine
1pkt Knorr chicken a la King
1 cream
1 cup of milk
Salt and pepper to taste Continue reading
BULLY BEEF BREDIE
BULLY BEEF BREDIE
Ek het uie gebraai in so 2 eetlepels olie tot glaserig, toe sny ek 2 blikkies boelie beef in klein bokkies en braai so vir 10 min.
Ek gooi toe n blikkie tamatie en uie smoor by en so 2 eetlepels suiker,roer so vir 5 min en toe voeg ek n blikkie bake beans by en prut vir so 10 min.
Ek skep dit sommer op n broodjie vanaand, maar jy kan dit bo op mash ook skep.
Ek bedien 5 mense met die boelie beef stew.
Resep en Foto: Belinda Minnie
GRANADILLA CURD


GRANADILLA CURD
Foto: Wilna Dorfling
FOOD LOVERS RECIPES
250 ml suiker
125 ml botter gesmelt
3 jumbo eiers
¼ koppie vars suurlemoensap
¾ koppie granadilla sap/pulp (so 10 granadillas)
Voeg alles in glasbeker bymekaar en klits goed.
In mikrogolf by hoog vir 15 sekondes en klits goed.
Mikro vir 3 – 4 min en klits na elke 30 sekondes tot dik.
Dit word stywer as dit afkoel.
Tip : Giet pulp deur ‘n sif en forseer alles deur, krap onderkant af. Skep bietjie van die pitjies terug by die pulp vir die mooi.
Heerlik in flans met room, pavlova, pannekoek , cupcakes, koek en wortelkoek, was ‘n wenner by lemoenpoeding.
Ek maak myne in dubbelkoker op stoof, nie mikrogolf nie.
PITTEKOU – ZOERDOEF
PITTEKOU – ZOERDOEF
Word ook Zoerdoef genoem
Meng die volgende laat staan ‘n paar dae en geniet dit!
1 koppie suiker
1 koppie granadilla pitte
1 koppie brandewyn van jou keuse
Jy kannie die oujaar uitgaan sonder ‘n zoerdoef nie en jy kan okkie die nuwejaar begin sonder ‘n Doef nie
Hier is hy
2 koppies granadilla pulp
1 1/2 koppies suiker
2 koppies brandy
Meng als saam en laat staan vir ‘n paar dae in ‘n bottel en geniet
Resep en Foto: Gideon Louw
Ekstra foto: Karen Poerner
TUISGEMAAKTE SPEK CROUTONS


TUISGEMAAKTE SPEK CROUTONS
Hier is ‘n besparings proses. Dit behels ‘n oond wat reeds warm is, bacon en brood wat nie meer vars is nie.
Sny brood in vingers of blokkies.
Gooi op oondpan, bedek met repe bacon.
Bak tot dit is hoe jy van jou bacon hou.
Die bacon vet drup deur op die brood en jy eindig met geurige brood croutons, bacon wat nie in die vet swem nie.
Ek maak ‘n groot klomp so gaar en vries dan in pakkies vir latere gebruik. Wat is nou nie lekker met ‘n bacon geurtjie nie?!
Idee en Foto: Petro Borchard
TRIPLE CHOCOLATE POKE CAKE

TRIPLE CHOCOLATE POKE CAKE
Ingredients
Cake
2 cups sugar
1 3/4 cups flour
3/4 cup unsweetened cocoa powder
1 1/2 tsp baking soda
1 1/2 tsp baking powder
1 tsp salt
2 eggs
1 cup milk
1/2 cup vegetable oil
2 tsps vanilla extract
1 cup boiling water Continue reading
BAKED OREO CHEESECAKE
Vorster van Wyk het die lekker resep vir ons gestuur
BAKED OREO CHEESECAKE
AMOUNT FOR 8 SERVINGS
176 g Oreo biscuits
40 g butter, melted
350 g cream cheese
200 g sour cream
1/2 lemon, zested
2 1/2 tblsp custard powder
1 tsp vanilla essence
50 g caster sugar
100 g dark chocolate
100 g double cream
75 g white chocolate Continue reading
Johan se Vark Cordon Bleu


Bestanddele:
‘n blok vark vleis
Matured cheddar kaas
Ham
Feta
Tande stokkies
Broodkrummels
Meel
Eier
Aromat Continue reading
LEKKER SPRINGBOK FILLET
LEKKER SPRINGBOK FILLET
Gebraaide uie, en gebakte eier en ‘n Slaaitjie
2 springbok fillets
1 groot ui
4 eiers
Spesery die Fillets NET met sout, peper, Olyfoile, en Balsamiese asyn..sommer so in die pan.
Braai die uie lekker bruin in aparte pannetjie, tot hulle lekker bruin is.
Braai dan eers die fillets so in die pan vir 3 minute op die eenkant, en wanneer ek hulle omdraai, dan krap ek die uie daarby in, en breek die eiers in die pan…Dan bak hulle nog vir 3 minute…
Dan is dit opskeptyd.
Resep en Foto: Stefaans Blaauw







