BULLY BEEF BREDIE
Ek het uie gebraai in so 2 eetlepels olie tot glaserig, toe sny ek 2 blikkies boelie beef in klein bokkies en braai so vir 10 min.
Ek gooi toe n blikkie tamatie en uie smoor by en so 2 eetlepels suiker,roer so vir 5 min en toe voeg ek n blikkie bake beans by en prut vir so 10 min.
Ek skep dit sommer op n broodjie vanaand, maar jy kan dit bo op mash ook skep.
Ek bedien 5 mense met die boelie beef stew.
Resep en Foto: Belinda Minnie








