

BENHET SE ALLES-IN-EEN-ONTBYT
Rol n sny brood bietjie platter en druk rond uit!
Sit onder in muffin pannetjie!
Sit gebraaide bacon en tamatie en uie smoor op.
Klits eier en voeg by, strooi kaas oor en bak.
Bak 20min by 180c
Resep en foto: Â Benhet Nieuwenhuis







Hierdie resep was gebore op die plaas moes gou iets aanmekaar slaan en toe word dit soma ‘n wenner! maak dit nou gereeld đ