

Bestanddele:
‘n blok vark vleis
Matured cheddar kaas
Ham
Feta
Tande stokkies
Broodkrummels
Meel
Eier
Aromat
Metode:
1. Sny jou blok vleis mooi oop en plat. Kap dit nog meer plat met ‘n vleis hammer. Dit moet groot en soooo dun as moomtlik wees!! Onthou jy moet dit rol!!
2. Maak dit lekker oop en gooi aromat op, maar nie te veel nie.
3. Sit jou ham op i punt en sit die kase op dit.
4. Rol dit lekker styf toe. En steek dit goed vas met tande stokkies.
5. Rol jou klaar gemaakte cordon bleu in meel, dan geklitse eie en dan die brood krummels wat jy met ‘n bietjie aromat meng.
6. Bak jou cordon bleu’s dan in ‘n pan met botter!!
Dit was onbeskryflik lekker!!!!!!!!!
Enjoy!!!
Resep en Foto: Johan Haarhoff






