PITTEKOU – ZOERDOEF
Word ook Zoerdoef genoem
Meng die volgende laat staan ‘n paar dae en geniet dit!
1 koppie suiker
1 koppie granadilla pitte
1 koppie brandewyn van jou keuse
Jy kannie die oujaar uitgaan sonder ‘n zoerdoef nie en jy kan okkie die nuwejaar begin sonder ‘n Doef nie
Hier is hy
2 koppies granadilla pulp
1 1/2 koppies suiker
2 koppies brandy
Meng als saam en laat staan vir ‘n paar dae in ‘n bottel en geniet
Resep en Foto: Gideon Louw
Ekstra foto: Karen Poerner










