

GEBOTTELDE CROWN CHILLIES
Stingels afgesny
In die lengte oop gesny en die meeste pitte uitgehaal.
1koppie suiker
1 koppie water
1 koppie asyn saam gekoop
Hierdie is afhangende hoeveel chillies jy het.
Kook chillies vir n vyf minute nie te lank nie anders word hulle pap.
Kook saam tot suiker opgelos het.
Ek het greenpepper en uie saam op gesny, met n halwe teelepel knoffel huisie opgesny. Opsioneel.
Pak chillies en greenpepper en uie in bottel en gooi warm sous daaroor, bottel warm keer bottel onderstebo om te kyk of dit nie lek nie.
RESEP EN FOTO: Marie Rheeder Troskie






