CHOC CHIP BANANA MUFFINS

Choc chip banana muffinstested
CHOC CHIP BANANA MUFFINS

60g butter
2 cups self-raising flour
1/2 cup caster sugar
1/2 cup milk
2 eggs
2 ripe bananas, mashed
1 cup (200g) Nestle Dark Choc Bits

Preheat oven to 200C or 180C fan-forced. Line a muffin tray with paper cases. Melt butter in a small saucepan or heat-proof bowl in the microwave. Set aside to cool slightly.

Sift flour into a mixing bowl.
Stir in sugar. Make a well in the centre of dry ingredients.
Using a whisk, lightly beat milk, eggs and butter in a jug.

Add to dry ingredients, along with mashed banana. Using a wooden spoon, gently mix ingredients until just combined. Stir in choc bits. Don’t beat the mixture or the muffins will be tough.

Spoon the mixture evenly into the muffin cases. Bake for 20 minutes or until firm on top when lightly touched (get an adult to help with this). Leave in the tray for 3 minutes. Transfer the muffins to a rack to cool.

Recipe and Photo: Di Bo




Raspberry jam coconut slice

tested

2 cups plain flour
1 cup caster sugar
125g butter, chilled, cubed
3 eggs
1 teaspoon vanilla essence
3/4 cup raspberry jam
2 cups desiccated coconut

Preheat oven to 180C. Grease and line a 3cm deep, 24cm x 29.5cm (base) lamington pan.
Process flour, 1/2 cup sugar and butter to resemble breadcrumbs. Add 1 egg and vanilla. Process to form a dough.
Press dough into base of prepared pan. Bake for 15 to 20 minutes, or until light golden. Spread jam over warm base.
Whisk remaining eggs and remaining 1/2 cup sugar together. Stir in coconut. Spread over jam. Bake for 25 minutes, or until golden. Cool completely in pan. Cut into pieces. Serve

Recipe and Photo: Di Bo




GEKRISTALLISEERDE MAKATAAN STUKKE ( JDP)

GEKRISTALLISEERDE MAKATAAN STUKKE ( JDP)tested
GEKRISTALLISEERDE MAKATAAN STUKKE ( JDP)
Hier is die resep hoe ek die makataan stukke ( Lekergoed ) gemaak het.
Dit is maar my eie resep wat deur ‘n tegniese fout ontstaan het.
1. Sny een groot makataan in skywe van 5 cm en verwyder die GROEN SKIL diep genoeg anders gaan die makataan stukke ʼn harde kors vorm as dit gekook is.Verwyder die binneste sagte gedeelte met die pitte.
2. Prik dan die heel makataankywe met ’n vurk en sny dit daarna in stukke.Maak seker dat dit diep genoeg geprik word.
3. Plaas in ’n kalkoplossing (25 ml gebluste kalk per 5 liter water) en week vir twee dae. Roer gereeld terwyl die stukke daarin week.
4. Spoel ná twee dae die stukke deeglik af en week vir 2 uur in skoon water voordat jy dit begin kook.
5. Verhit water in ’n groot kastrol tot by kookpunt en gooi ’n bietjie sout by.
6. Plaas die stukke een vir een in die kokende water en maak seker dat die water nie ophou kook nie, anders word die stukke pap. Kook vir so 20 tot 40 minuute ( Afhangend hoe hard die tipe makataan is wat jy gebruik ) tot die stukke helder en nog verm wees. Toets deur ʼn tandestokkie in hulle kan steek.
Stroop vir gekristalliseerde Stukke
1. Weeg die vrugte en vir elke 1 kg makataanstukke gebruik jy 2,5 liter water en 1,5 kg suiker wat daarin opgelos is.
2. Verhit die water en gooi die suiker stadig by terwyl jy aanhoudend roer totdat al die suiker opgelos is. Dit is belangrik dat die water nie moet kook voordat al die suiker opgelos is nie.
3. Gooi 25 ml suurlemoensap en 4 stukke gedroogde gemmer by die stroop en kook 10 minute lank
4. Plaas die makataanstukke geleidelik daarin en kook totdat die stroop begin kristalle vorm teen die wand van die pot Moet nie die kristalle afvee nie. Kook todat en die stroop baie dik is.Haal van stoof af en kyk of die stroop sandsuiker word. Indien nie kook nog.
5. Haal dan die stukke uit en doop in kookwater om van die meeste suiker kristalle ontslae te raak.Plaas dit op waspapier om koud te word
6. Die makataan stukke kan ook in klapper gerol word

Resep en Foto: Johan Du Preez Snr




VINTAGE ONGEBAKTE APPELKOOSKAASKOEK

2015-04-29-kaaskoektested
VINTAGE ONGEBAKTE APPELKOOSKAASKOEK
Resep en resep: Natascha Du Toit
FOOD LOVERS RECIPES
Kors:
1 pakkie (200g) nuttikrust koekies gekrummel. ( het ondervind die nuttikrust koekies na 2 dae in yskas maak ‘n stroop wat afloop)
60 g botter, gesmelt
Vulsel:
1 blikkie (410 g) appelkooshelftes
1 pakkie lemoen jelliepoeier ( ek het perske jellie gebruik)
250 g maaskaas
250 ml room, styf geklits
Ekstra appelkoos helftes of gekapte neute vir versiering

Kors:
Meng die koekie krummels en gesmelte botter en druk dit op die boom teen die kante van tert pan van 20-22 cm in deursnee vas.
Vulsel:
Dreineer die appelkose en behou die vloeistof.
Verhit die vloeistof en roer die jelliepoeier in tot opgelos is.
Verwyder van hitte en laat afkoel.
Verpulp die appelkose in ‘n voedsel verwerker en roer dit saam met die maaskaas in die jellie mengsel in.
Vou die geklitse room in en giet die mengsel in die kors.
Plaas in yskas tot gestol.
Versier met appelkose of gekapte neute soos verkies.
Ek het my koek pan met klips gebruik as ‘n tert pan.

 




Kerrie-tamatiesous

tamatie kerriesous]tested

1kg RypTamaties,
2 Uie ,
2 Teelepels fyn knoffel,
1 Groot Granny smith appel,
3 Green peppers pitte verwyder ek gebruik geel groen en rooi gemeng,
1 Pak Denny Mushrooms,
1 1/2 Koppies Asyn,
1 1/2 Koppies Bruin suiker,
1 eetlepel Illovo goue stroop,
2 teelepels Gemaalde Gemmer,
2 Teelepels Mosterdpoeier,
1 Teelepel Medium Kerriepoeier ,
2 Teelepels Borrie,
1 1/2 Eeetlepels Maziena. Bedek tamaties met Kookwater. Laat ongeveer 3 minute lank staan.
Dreineer.
Skil tamaties kap fyn.
Kap Uie, Green peppers, Mushrooms en appel fyn.
Laat prut al die bestanddele saam behalwe Maziena vir ongeveer 1 uur of tot vrugte en groente sag is en vloeistof verminder het. Dit moenie droog wees.
Maak Maziena aan met bietjie water en voeg by.
Laat prut vir nog 5 minute. Haal af en bottel in warm droee gesteriliseerde flesse en verseel.
Yummy verby

Resep en Foto: Annie de Villiers




VEGAN RUSKS

Bets se Gesondheidbeskuittested

VEGAN RUSKS
Mix together and let sit for ± 10 minutes to thicken up
600 ml So nice vanilla soy milk
4 teaspoons white vinegar
Add the following to the milk mixture and mix well
1 cup canola oil
1½ – 2 cups sugar. I only use 1½, but you can use more if you want it sweeter.
Mix together
4 cups whole-wheat flour
4 cups easy mix white flour
16 teaspoons baking powder
2 teaspoons salt (see note below re salted pumpkin seeds, then use less salt)
2 teaspoons baking soda
4 weetabix – rub between your hands to form crumbs and mix with the dry ingredients
1 cup rolled oats
Add any of the following as per your own preference:
1 cup Sunflower seeds, sesame seeds, raisins or any other seeds or mixture you like
Our preference: pumpkin seeds or sunflower seeds and I use 1 cup of seeds, as we just love the seeds in the rusks. When using pumpkin seeds, I use the salted ones, as I always have it in the house just to munch on. In such a case then I will reduce the salt with the dry ingredients.
Mix the wet and dry mixture thoroughly, until no more flour or dry spots visible. You can use a big spoon or spatula to mix and scrape the excess from the side of the bowl or if you prefer mix with your hands. In such a case, I would suggest that you put some oil on your hands otherwise it can become rather sticky.
Spray your pan with ”spray and cook” or ”pam” and transfer the mixture to your pan and then flatten it with oily hands and mark out the size of the rusks by cutting through it. I have a nifty pan with a cutter so this ensures that I always have evenly sized rusks, but have done it by hand for many many years.
Bake for 18-20 minutes at 400 degrees F, and it should have a nice brown baked color and when inserting a baking pin it should come out clean.
When ready, take out of the oven and let it cool down, then break open the pieces and place it on a cooling rack which you placed in a baking tray and dry overnight at 200 degrees F or till it’s properly dried out (say 4-5 hours).
Let it cool down, and then store in an airtight container, or pack in zip lock bags and enjoy.

Recipe: Esme Slabbert
Source: Sister-in-law and then modified once again due to lack of all the ingredients by Esmé




POTATO DAUPHINE

Potato Dauphinetested
POTATO DAUPHINE
120 ml water
0.25 ml salt
60 g butter or margarine
70 g strong flour
2 eggs, beaten

Potato Mixture
450 g potato, cooked and mashed
30 g butter
1 egg yolk

For the choux paste:
Bring the water, salt and butter to a boil in a saucepan.
Remove from the heat.
Add the flour and mix in with a wooden spoon.
Return to a moderate heat and stir continuously until the mixture leaves the sides of the pan.
Remove from the heat and allow to cool.
Gradually add the beaten eggs, mixing well.

Potato mixture:
Add the butter and egg yolk to the warm mashed potatoes; mix well.
Season to taste.
Mix the choux mixture and the potato mixture together, making sure they are well combined.
Mould the mixture into cylinder shapes (or quenelle them using two spoons).
Deep fry in hot oil (185°C/365°F), until golden.

Photo: Marie Grobler




GEBOTTELDE CROWN CHILLIES

bottled crown chilliestested
GEBOTTELDE CROWN CHILLIES
Stingels afgesny
In die lengte oop gesny en die meeste pitte uitgehaal.
1koppie suiker
1 koppie water
1 koppie asyn saam gekoop
Hierdie is afhangende hoeveel chillies jy het.
Kook chillies vir n vyf minute nie te lank nie anders word hulle pap.
Kook saam tot suiker opgelos het.
Ek het greenpepper en uie saam op gesny, met n halwe teelepel knoffel huisie opgesny. Opsioneel.
Pak chillies en greenpepper en uie in bottel en gooi warm sous daaroor, bottel warm keer bottel onderstebo om te kyk of dit nie lek nie.

RESEP EN FOTO:  Marie Rheeder Troskie




GEROOKTE EISBEIN (VARKSKENKELS) IN APPLETIZER

tested

GEROOKTE EISBEIN (VARKSKENKELS) IN APPLETIZER
Resep geplaas deur Esbe Mostert
FOOD LOVERS RECIPES
750 ml Appletizer (ek het die wit een gebruik)
750 ml hoender aftreksel
1 kg gerookte eisbein
2 eetlepels appelkooskonfyt of opsioneel een van PnP se Finest Range Glazes

Laat die eisbein vir ‘n 1.5 ure liggies kook in die Appletizer en die hoender aftreksel.
Verwyder en vryf versigtig droog met ‘n handdoek rolletjie.
Maak diagonale (skuins J) snye op die bokant van die eisbein, maar net deur die vel/crackling gedeelte.
Smeer met die appelkooskonfyt of ‘n gekoopte glaze.
Grill totdat die velletjie lekker bruin is. (wees versigtig dit brand baie gou!)
Bedien met outydse mosterd.

 




BORSSTUK IN PRUIMEDANTESOUS

Borstuk in pruimedantesoustested
BORSSTUK IN PRUIMEDANTESOUS
Vleis:
2-3kg heel beesborstuk
1 groot ui
2 heel geelwortels, geskil
3 knoffelhuisies
3 lourierblare
8 swartpeperkorrels
20 ml sout
1 groot tamatie in kwarte gesny
1 liter vleisaftreksel

Pruimedantesous:
1 bees vleisaftrekselblokkie
200 ml tamatiepuree
500 g pruimedante
5 ml sout
60 ml suurlemoensap
125 ml gouestroop of heuning

1 liter van die vleisaftrekselsous waarin die borstuk geprut het.
Plaas die eerste groep bestanddele in prutpot met borstuk bo die tamaties, wortels en uie.
Lae hitte vir 9 ure.
Die vleis kan ook oornag by 100 ºC in oondbak in n’ oond gebak word.
Sny vleis in dun skywe en pak in oondpan.
Voorverhit die oond tot 180 ºC.
Kook al die sousbestanddele 10 min lank saam en giet oor die vleis. Bak ongeveer 20 – 25 min saam tot deurwarm. As die sous te dun is, kan dit met bietjie mielieblom verdik word.
Sit voor met rys, groente en groenslaai.

Foto: Christina En LP Louw