Food Lovers Recipes
info@foodloversrecipes.com
  • Recipes
  • Recipe books
  • Comments
  • User manual
  • Recipe
  • Login
  • Account

image_print
Author Archives: Lisinda

JOEY SE SLAAISOUS VIR UIE

Posted on October 21, 2015 by Lisinda Posted in Slaaie / Salads, Slaaisouse / Salad Dressings Leave a comment

2015-10-21-joeyseslaaisousviruietested

JOEY SE SLAAISOUS VIR UIE
1/2 koppie asyn
3 eetlepels suiker
2 eiers goed geklits
1/4 koppie water
1/4 teelepel droë mosterd

Voeg alles bymekaar en klits goed. Laat goed deurkook terwyl aanhoudend geroer word. Voeg oor gekookte uie.

BRON: Joey
FOTO:Marietjie Nel

CARROT AND PECAN NUT MUFFINS

Posted on October 15, 2015 by Lisinda Posted in Muffins Leave a comment

2015-10-15-carrotandpecannutmuffinstested
CARROT AND PECAN NUT MUFFINS

INGREDIENTS
2 1/2 cups self-raising flour
1 tablespoon caster sugar
3/4 cup milk
1 egg, lightly beaten
1/2 cup vegetable oil
3/4 cup brown sugar
1 teaspoon mixed spice
1 3/4 cups grated carrot
1/2 cup pecan nuts Continue reading→

VEGETARIESE HERDERSPASTEI

Posted on October 15, 2015 by Lisinda Posted in Pasteie en Pasteitjies / Pies Large and Small, Vegetaries-Vegetarian / Vegan Leave a comment

tested
VEGETARIESE HERDERSPASTEI
50 g sampioene gesny
3 knoffeltoontjies
500 g gemengde bevrore groente
1 blik tamaties
15 ml origanum
80 ml room
1 blik botterbone gedreineer sout en peper
kapokaartappels vir bo-op Continue reading→

VOLSTRUISNEK OP MY OSSO BUCCO STYL

Posted on October 14, 2015 by Lisinda Posted in Wild / Venison Leave a comment

2015-10-14-volstruisnekopmyossobuccostyltested
VOLSTRUISNEK OP MY OSSO BUCCO STYL

BESTANDDELE/METODE
1 Volstruisnek ( in stukke gesaag)
1/2 teelepel Naeltjies
1 Ui (grof gekap)
Sout
1 koppie Asyn

Bedek nek met water en voeg die sout, naeltjies, ui en asyn by. Kook vir 20 minute. Gooi water uit. Tap skoon water in en gooi weer die water uit … Bedek weer met water. Continue reading→

SALM SOP UIT FINLAND

Posted on October 14, 2015 by Lisinda Posted in Sop / Soup, Vis / Fish 1 Comment

2015-10-14-salmsopuitfinlandtested
SALM SOP UIT FINLAND
1 ui, opgekap
4-5 aartappels, geskil en opgesny in blokkies
3-4 wortels, geskil en opgesny
1,25 liter vis aftreksel
1-2 kg salm, in blokkies gesny
100-200 ml room
1 koppie dill
sout en peper Continue reading→

GIDEON SE BRAAI AARTAPPELS

Posted on October 14, 2015 by Lisinda Posted in Bykosse / Side Dishes, Groente / Vegetables Leave a comment

2015-10-14-gideonsebraaiaartappelstested
GIDEON SE BRAAI AARTAPPELS
Ek het vandag vir die eerste keer in n laang tyd n middagbraai gehou en sooooooo het ek weer iets nuuts getraai en wassit nie heerlik nie aartappels wat in die vorm van ‘n bakkie gesny is toe op ‘n sosatie stokkie gessteek met die holkant bo
Braai dan oppie kole vir so ‘n halfuur en vul dan met mostert en ‘n bietjie chillie sous en basil pesto dressing wat gemeng is met kaas bo oor
Sjoe dit was lekker sal dit beslis weer doen !

BRON/FOTO: Gideon Louw

JIMMY SE KERRIE BRAWN

Posted on October 14, 2015 by Lisinda Posted in Allerlei / Miscellaneous, Kerrie Resepte / Curry Recipes Leave a comment

2015-10-14-jimmysekerriebrawntested

JIMMY SE KERRIE BRAWN
4 Varkpote
1,5 kg beesskenkel
Stuk Beespens
5 groot uie gekap
400 ml asyn
30 ml matige kerrie poeier
15 ml borrie
15 ml sout na smaak
2 ml peper Continue reading→

VINNIGE SPEK EN KAAS BALLE

Posted on October 8, 2015 by Lisinda Posted in Ligte Etes / Light Meals Leave a comment

spek en kaas ballespek en kaas balle 22015-10-08-vinnigespekenkaasballetested
VINNIGE SPEK EN KAAS BALLE
Winkel deeg
Stukkies spek
Gerasperde kaas

Rol deeg uit
Vul met gebraaide spek en kaas
Smeer kookolie oor
Bak vir 40 min teen 200 grade C
(Enige vulsel kan gebruik word)

FOTO: Cecil Dunhin
BRON: Monique Dunhin

MAKETAANSTUKKE

Posted on October 6, 2015 by Lisinda Posted in Konfyt / Jam Leave a comment

2015-10-06-maketaantested
MAKETAANSTUKKE

(Ek kook net 1 kg op n slag) Sny een groot maketaan in skywe van 5 cm en verwyder die groen skil en die binneste sagte gedeelte met die pitte. Prik dan die heel waatlemoenskywe met ’n vurk en sny dit daarna in stukke of gebruik n prikker.
Plaas in ’n kalkoplossing (25 ml gebluste kalk per 5 liter water) en week vir een dag. Roer gereeld terwyl die stukke daarin week. Spoel die stukke deeglik af. Verhit water in ’n groot kastrol tot by kookpunt en gooi ’n bietjie sout by.
Plaas die stukke een vir een in die kokende water en maak seker dat die water nie ophou kook nie, anders word die stukke pap. Kook die stukke vir 10 minute. Continue reading→

PASTA WITH CLAMS

Posted on October 6, 2015 by Lisinda Posted in Pasta, Seekos / Seafood Leave a comment

2015-10-06-pastawithclams
PASTA WITH CLAMS
Sauce
1 kg frozen clams (fresh ones are better)
2 cloves garlic chopped
Handful italian parsley chopped
8 tablespoons olive oil
1/2 glass dry white wine Continue reading→

        

Soek / Search

Your Recipe blog

View our new blog at Your Recipe Blog

Food Lovers Recipe
        

Soek / Search

  • Prev
  • 1
  • …
  • 4
  • 5
  • 6
  • 7
  • 8
  • …
  • 39
  • Next
  • Privacy Policy
© Foodlovers Recipes

You cannot copy content of this page

DISCLAIMER: BY SUBMITTING CONTENT TO THIS WEB SITE, YOU ACKNOWLEDGE AND AGREE THAT THE TERMS AND CONDITIONS STATED IN THIS POLICY APPLY TO YOUR INTERACTIONS WITH ANY WEB SITE COMMUNITY AND THAT GOOD AND VALUABLE CONSIDERATION HAS BEEN PROVIDED TO YOU. IF YOU DO NOT AGREE WITH THESE TERMS AND CONDITIONS, DO NOT SUBMIT CONTENT TO THIS WEB SITE OR OTHERWISE ACCESS ANY COMMUNITY FEATURES ON THIS WEB SITE.