

KOELDRANK STROOP
2,5 kg suiker
1 1\2 liter kookwater
1 botteltjie geursel van jou keuse
1 pakkie wynsteensuur
15 ml engelse sout Continue reading
Author Archives: Linda Venter
BEES STROGANOFF POTJIE MET MACARONI
BEES STROGANOFF POTJIE MET MACARONI
1 kg Stroganoff beesvleis
1 eetlepel soya sous
1 eetlepel balsamiese asyn
2 eetlepel worcestersous
1 eetlepel tamatiesous
1 eetlepel blatjang
1 teelepel fyn gemmer
1 teelepel swartpeper
1 ui gekerf
1 aartappel in blokke gesny
Ekstra:
1 pakkie sampioene soppoeier
1 koppie elmboog macaroni
PATAT, APPEL EN PIESANG POTJIE NAGEREG
PATAT, APPEL EN PIESANG POTJIE NAGEREG
Het al 4 potjies gewen met my patat, appel en piesang potjie. Dit word in n pannekoek deeg gebak en daarna met n soet stroop besprinkel. Glo my dis n WENNER.
2 kg soetpatats gekook in ringe tot sag
2 groen appels in blokkies
4 piesang in skywe
Hou eenkant
250 ml stork margarine
1 koppie suiker
1 eier Continue reading
MAIZENA SHORTBREAD


MAIZENA SHORTBREAD
225 g cake flour
110 g castor sugar
250 g soft butter (I used salted butter)
225 g maizena mielieblom
Sift Maizena and flour together, add the castor sugar. Rub the butter into the dry ingredients and knead until a stiff dough is formed.
Press the dough into either a 23 cm diameter quiche tin or a 20 x 29cm baking tray. Mark the slices lightly and prick with a fork. Continue reading
SOP VETVERBRANDINGS DIEET
SOP VETVERBRANDINGS DIEET
Hierdie dieet is vir mense wat vinnig gewig moet verloor om hartoperasies te ondergaan. Jy kan hiermee aanhou so lank as wat jy wil. Dit is saamgestel om vet vinnig te verbrand en om die liggaam te detoks. Jy kan dalk die eerste twee dae hoofpyn kry.
RESEP
900 g tamaties
1 bossie seldery
1 groen soetrissie (green pepper)
2 blokkies oxo (of enige stock blokkies)
6 groot uie
1 kg wortels
1 pakkie dik wit uiesop
2 blikkies groenbone Continue reading
DIRK SE MIELIETERT



DIRK SE MIELIETERT
Hierdie is lekker saam met braaivleis
4 eiers
2 groot blikke roommielies
60 ml koekmeel
60 ml gesmelte botter
60 ml suiker
15 ml bakpoeier
Meng alles met ‘n hand klitser en gooi in ‘n oondbak en bak vir 40 minute teen 180 ºC tot goudbruin.
FOTO: Eileen Zeelie Ackermann en Marie Rheeder Troskie Continue reading
GEBAKTE EIERMUFFINS
GEBAKTE EIERMUFFINS
Iemand het onlangs gesoek na ontbyt-idees vir haar Bed en Ontbyt. Hierdie resep is absoluut heerlik. Die platgerolde broodkorse in die muffinpanne kan vooraf gemaak en in ‘n plastieksak gebêre word, en die ontbytspek kan ook sommer onder die oondrooster voor die tyd gaargemaak word. Die resep is vir 6 “eiermuffins”, en die oondbaktyd sal afhang van hoe gaar die eiers moet wees. In die oggend hoef jy dan net alles saam te stel, te sorg dat die oond warm is, en die hele kaboedel te bak.
6 spekrepe, verkieslik die “streaky bacon”
Ongeveer 2 eetlepels gesmelte botter
Ongeveer 2 eetlepels “maple syrup”
6 snye witbrood, korsies afgesny
6 eiers, (ek verkies Jumbo van vryloop-hoenders!)
sout en peper
6 eetlepels vars, dik room
6 eetlepels gerasperde Cheddarkaas (“mature” is die beste) Continue reading
DRIE BESTANDDELE VRUGTEKOEK MET N TWIST
DRIE BESTANDDELE VRUGTEKOEK MET N TWIST
Ek het die Three Ingredient Fruit Cake gebak, kom ek vertel
Ek kon nie ice coffee kry nie, maak toe koffie van 3 teelepels koffie in 650 ml water en voeg 100ml rum by.
Gewonder oor die vetinhoud en voeg toe 50 ml botter by die warm koffie. Continue reading
ERTJIE SLAAI
ERTJIE SLAAI
Bevrore ertjies
Mayonnaise
Kaas (gerasper of in blokkies)
Ham of spek (in stukkies)
Fyn gesnyde uie (rasper is ook ‘n idee)
Fyn gesnyde blaarslaai Continue reading
Heerlike omelet-rol
HEERLIKE OMELET-ROL
Het julle gaar wors oor van gister se braai of viennas, rolletjies en relish?
Maak hierdie heerlike gerolde omelet soos ek vandag vir ons gemaak het, heerlik.
Bak ‘n omelet in die pan, smeer die relish op die omelet, plaas wors op die relish en rol die omelet op.
Bedien met roosterbrood of rolletjies, tamatie en gherkins.
Resep en foto: Marie Dumas Jennings








