PATATTERT MET ROOM
Mens het nodig:
6-8 groot Patats
2 Pakkies Gemmer beskuitjies
Sagte bruin suiker
250ml room Continue reading
PATATTERT MET ROOM
Mens het nodig:
6-8 groot Patats
2 Pakkies Gemmer beskuitjies
Sagte bruin suiker
250ml room Continue reading→


FEESTYD KOELDRANK STROOP
My moeder het ‘n stroop gemaak tydens die feestye, verfrissend en n wenner, ongelukkig het ek die hoeveelheid water vergeet, is daar moontlik iemand wat kan help.
1bottel esto koeldrank. nartjie geur
2bottels oros
12k suiker
Water?? (12k water is die hoeveelheid, maak sin met die 12k suiker
2t wynsteensuur
Meng koeldrank ,water en suiker en kook tot suiker opgelos, voeg wynsteensuur by. Koel af en bottel.
BRON- Anthony Raymond


GEMMERKOEKIES MET GLUTENVRYE OPSIE
Resep en foto: Marie Grobler
FOOD LOVERS RECIPES
Ek het sommer vandag ‘n kans gevat met my gemmerkoekies resep en hierdie glutenvrye meel gebruik en hulle het baie lekkerder en mooier uitgekom as met my gewone meel.
225 g margarien
4 koppies koekmeel of glutenvrye meel
125 ml gouestroop
2 teelepels gemmer fyn
2 teelepels gemengde speserye
2 eiers geklits
2 koppies suiker
2 teelepels koeksoda
Knippe sout Continue reading→


VYE IN HEUNING
1/4 k heuning
2 e bruinsuiker
2 kaneelstokkies
350 ml halfsoet witwyn( opsioneel)
1 e lepel vars lemoenskil
4 vye stingels nie afgesny Continue reading→


COURGETTE CAKE
225g wholewheat flour
2 teaspoons baking powder
1 teaspoon bicarb
1 teaspoon salt
225 soft brown sugar
25g walnuts
25g saltanas
2 ripe mashed bananas
3 large eggs(beaten)
225g finely grated courgette(no need to peel),
150ml sunflower oil. Continue reading→
WORS GEREGTE
Marie Grobler – Is daar nie asb ‘n resep vir wors nie iets soos wors en groente gebak , is nie lus vir gebraaide wors nie. Sal bly wees as iemand kan help. Dankie
Jeanette Martins – Ek sny wors in stukkies, braai so bietjie. Braai uie in dieselfde pan en gooi blikkie tamatie en uie smoor by. Roer wors daarin. Sout en peper en ‘n klein bietjie suiker, worcestersous en bietjie chutney. Gooi in ‘n pyrex bak. Sny aartappels in baie dun skyfies en pak bo-op. Bak tot aartappels sag is.
Sonja Young – Ek kook spaghetti, maak ‘n lekker tamatie en uie sous waarin tamatiepuree is. Braai wors en sny dan in stukkies. Voeg dit by die tamatiemengsel. Dien op bo oor spaghetti of voeg dit by tamatie worsmengsel en laat bietjie deurkook Continue reading→

Ronel Muller Thoma – Ek het n Reseppie uit getoets in die Uit Ouma se Uitsetkis wat ek verlede jaar met ons ontmoetings ete by Cape Town Fishmarket Bloemfontein gewen het.
Dis n 3/4 kop Brandewyn
en 1/4 kop fyn sout.
Skud vir 10 min. Laat staan vir 20 min. As jy hoofpyn of enige pyn het drink jy 2 eetl in oggend en aand met bietjie kookwater agterna. As jou voete seer is of been smeer jy dit met n lappie aan. Dit kan gebruik word vir vele dinge.
BRON – Uit Ouma se Uitsetkis
Skrywer: Nico Moolman.
Rina Kleinhans- Ronel Muller Thoma laat weet asb of dit werk ek sal graag wil weet. Bly jy geniet die boek
Ronel Muller Thoma- hi Rina dit werk! het aan seer enkel gesmeer! opgblaaste maag dit het dit weg gevat. Maar wees gewaarsku dis sleg.

ROCKY ROAD FUDGE
Benodigdheden
1 blikje gecondenseerde melk (Friesche vlag)
400 gram chocolade (ik heb hazelnoot genomen)
60 gram pinda’s
75 gram walnoten
30 gr rozijnen
80 gr cranberries
40 gr amandelen
Vierkante ovenschaal of bakblik van 15 cm Continue reading→
MAKLIKE TERTKORS
125 g botter/margarien
50 g (60 ml) witsuiker
1 eier
275 g (500 ml) koekmeelblom
10 ml bakpoeier
knypie sout
Begin deur die botter oor ‘n lae hitte te smelt. Roer dan die suiker en eier daarby en sif die koekmeelblom, bakpoeier en sout saam en meng dit met die eiermengsel. Druk die deegmengsel in 2 tertbakke in en prik die korse. Bak die korse vir ongeveer 10 minute, teen 180 grade C.
BRON- Christa Flemming
You cannot copy content of this page
