OREO KOEKIEBALLETJIES IN SJOKOLADE GEDOOP
1 pakkie oreo koekies
1 bakkie roomkaas
Sjokolade
Maak koekies fyn en meng met roomkaas
Vorm balletjies en sit op waspapier en sit in vrieskas vir 15 min
Smelt sjokolade en doop balletjies daar in. Hou in yskas
BRON- Marian van Deventer








